Archives Search Engine

Body:
Subject:
From:
(email address of poster)
List:
(limit search to one mailing list)
Date:
(e.g. 10 Jun 2005, Jun 2005, or 2005)
   Search tips

Searching for: +path:buitenposten
Viewing 1-25 of 11,510 matches from 36,043,951 documents1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 | Next

1. [BP] (Koerant) Beeld 22 Des. 2008 [1]
KRITZINGER; Luther, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Zambezi Aftree-oord, 23/12/2008, 14:00. (Beeld - 22/12/2008) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie.
2. [BP] BRONKHORST / PRINSLOO [1]
Taai - toffies - help asb. Ek soek inligting van die voorouers van RUDOLF JOHANNES BRONKHORST getroud met CATHARINA MARIA PRINSLOO 1856 - 1913. Enige inligting sal baie waardeer word. Vriendelike groete -- MARK A BARKER P R E T O R I A
3. [BP] NEL / MONTOMERY [1]
Taai toffies - help asb. Ek soek na die voorouers van EMERENTIA LYDIA NEL gebore ongeveer 1871 en getroud met JOSEPH ARTHUR MONTGOMORY. Enige help sal baie waardeer word. vriendelike groete -- MARK A BARKER P R E T O R I A
4. Re: [BP] Ouers overleden [1]
Janet, Wanneer beide ouers reeds oorlede is, word die doopbelofte normaalweg deur die doopvoogde of sogenaamde getuies afgele. Onthou dit is nie die ouers wat die kinders doop nie, maar wel die leraar. As slegs een ouer oorlede is, kan die oorblywende ouer natuurlik weer kinders by 'n volgende ega laat doop. Dit is ook moontlik dat kinders wat nie klein gedoop is nie, jare later gedoop word nadat ouers reeds oorlede is. Vriendelike Groete, Jean. ----- Original Message ----- From: Janet Melville
5. [BP] Jansenville ou begrafplaas [1]
Toe ek die dames van die VLV in Jansenville toegespreek het oor familie navorsing het iemand my vertel van 'n ou begrafplaas en sy het nou vir my fotos gestuur. Daar is 'n ou sandsteen graf met 'n kruis op met die datum 10 Nov 1886 onder op en dan is daar n eienaardige klipstapel wat nog prefek bewaar is, die lei klippe is so dwars en weer gepak amper soos ''n korsteen 'n lang 11 jarige seun staan langs dit en dit kom omtrent tot sy skouer. In die agtergrond is Skilpadberg en net onder die rand is 'n slo
6. [BP] SCHOULTZ op die WEB [1]
Dagse almal Ek het verlede nag min geslaap maar dit was van opgewondenheid eerder as bekommernis. My SCHOULTZ inligting is uiteindelik op die web beskikbaar. Toe ek met die gedagte begin het, het ek my dae en weke se werk voorgestel en groot was my verbasing toe ek gisteraand besef dit is net die druk van 'n paar knoppies en siedaar! Alles is pragtig uiteengesit en toeganklik vir almal wereldwyd. Dit sal nou andere in staat stel om daarna te kyk en foute, byvoegings en weglatings aan my deur te gee sodat
7. [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 24 Des 2008 [1]
Sterfgevalle LOMBARD, Jacobus Stephanus (Kosie). *08/09/1926. +Maandag 22 Des 2008 by Huis Silwerjare. Eggenote, Rona LOMBARD, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 26 Des 2008 11:00 NG Kerk Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2008) Taylor Begrafnisdienste Somerset-Oos 042 243 2069 POTGIETER, Pottie. Tragies +Sondag 21 Des 2008 75 jaar. Eggenote Rina, kinders Laubscher & Karen, Ilse, kleinkinders Stephan en Janka. Roudiens Vrydag 26 Des 2008 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg,
8. Re: [BP] McCallaghan [1]
Na ongelukkig nie Janet Posbus 15215 Emerald Hill PE 6011 083 642 7744 H/Faks: 041 3792077 Researching: van der Merwe, Melville, Rudman, William Reynolds, Van Lingen and East Cape families ----- Original Message ----- From: "Bothma@nol.co.za" To: Sent: Saturday, December 06, 2008 10:51 AM Subject: Re: [BP] McCallaghan > Janet > > Dit is nie dalk Tarrentaalkraal se BEZUIDENHOUT'S nie ? > > Groete > > Elani > ----- Original Message ----- > From: "Janet Me
9. Re: [BP] CJF du PLOOY x M.J POTGIETER xx E.H. UYS - Regstelling. [1]
Ariel - Ek het nie gekontroleer nie maar het die nota ontvang van my vangenoot en mededuplooysoeker Andre du Plooy: "Helena Elizabeth x x Wessel Hendrik Wessels. Sy was 'n suster van Petrus Lafras (Piet) Uys, vermoorde Voortrekkerleier" Groetnis, Simon. Ns: Kyk die span Uyse wat by CJF du Plooy en Helena se tweede jongste as getuies teken! Get: Dirk Cornelis Uys; Theodora Vermaak; Dirk Cornelis Uys; Dina Maria Uys; Dirk Cornelis Uys; Judith Helena Uys -----Original Message----- From: buitenposten-boun
10. [BP] [Koerant] The Mercury Vrydag 5 Des 2008 CREDITORS .... [1]
Dag vriende, THE LAST WORD:- " The beginning of knowledge is the discovery of something we do not understand." Frank HERBERT. CREDITORS / DEBTORS:- JONES Brian Townley ID 4510135043085 b
11. [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 15 Des 2008 [1]
Dankbetuigings LOTRIET, Clarissa. Vandag sou jou 21ste verjaarsdag gewees het. Dankie aan almal vir ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd. Susan, Frenchie, Tessa en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008) In Memoriam FOURIE, Willem. Ses jaar oorlede. Seun Willem. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008) Sterfgevalle BERNARD, Madelein. +11 Des 2008. Begrafnisdiens 17 Des 2008 12:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2008) Esmi Groenewaldt AVBOB 041 922 8066 GRO
12. Re: [BP] McCallaghan [1]
Janet Dit is nie dalk Tarrentaalkraal se BEZUIDENHOUT'S nie ? Groete Elani ----- Original Message ----- From: "Janet Melville" To: Sent: Friday, December 05, 2008 9:59 AM Subject: [BP] McCallaghan > Ek het 'n Bezuidenhout wat met een getroud was en sien daar is bitter min > mense met die van. Die drie S/K wat ek tussen 1830 tot 1921 kon kry is > nie een wat ek soek nie, John McCallaghan getroud gee nie vrou se name > nie, en dan Susara Johann
13. [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 23 Des 2008 [1]
Sterfgevalle HUSTLER, Henry. Ons innige meegevoel met heengaan van geliefde. Marie-Louise, TC, Millanie en Michaela DE KLERK. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008) KRAUSE, Louis Jonas, van Somerset-Oos. *15/01/1935. +Vrydag 19 Des 2008 in Andries Vosloo-hospitaal. Begrafnisdiens was op Maandag 22 Des 2008 NG Kerk, Somerset-Oos. Eggenote Babs, kinders Edwin, Louis, Vic. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2008) Taylor Begrafnisdienste, Somerset-Oos 042 243 2069 OLIVIER, Doreen. +Vrydag 19 Des 2008 na lang siekbed. Egg
14. Re: [BP] Ouers overleden [1]
Hello Janet Die opmerking dat die ouers oorlede is, is waarskynlik lank na die doop van die kind deur een of skriba by die doopinskrywing bygevoeg. Ben C ----- Original Message ----- From: "Janet Melville" To: Sent: Tuesday, December 02, 2008 3:29 PM Subject: [BP] Ouers overleden > Ek het dit nou al 'n keer teegekom dat by die doop van die kind of kinders > daar staan ouers overleden, en dan gaan die egpaar voort om nog kinders te > doop. > > Di
15. [BP] VAN VUUREN / MOSTERT EN JANSE VAN VUUREN / SCHEEPERS [1]
Taai toffies - help asb. Ek soek na inligting van die ouers van SUSANNA MARIA VAN VUUREN getroud 27/3/1815 met JOHANNES HENDRIK MOSTERT 1795 - 1842 Ek soek ook na die voorouers van JAN JANSE VAN VUUREN getroud met MARIA ELIZABETH - van onbekend - hul het 'n dogter ANNA ALETTA JANSE VAN VUUREN gebore ongeveer 1824 getroud 14/12/1848 HERMANUS LAMBERTUS SCHEEPERS 1821 - 1894 Enige inligting sal baie waardeer word. Vriendelike groete -- MARK A BARKER P R E T O R I A
16. [BP] Naude Kenners [1]
Dag vriende, Ek sien ek het by my Steenkamps 'n Naude. Onder andere Dogter van Thomas Ignatius Steenkamp 1791 --1865 x Clara Isbella Potgieter 1797 ---1838 (4de kind) Johanna Helena Steenkamp x ?? lyk soos J H NAUDE. Ek het ook 3 kinders vir hulle . 1] Frans Paul 2] Thomas Ignaas 3] Schalk Willem die inligting gekry op SK van Thomas Ignatius. Johanna Helen is vroeg oorlede waneer weet ek nou nie .Ek sal verder moet soek. Wie is J H Naude ? Help asseblief so 'n bietjie. Rita uit Durban waar dit rede
17. Re: [BP] SCHOULTZ op die WEB [1]
Ek vergeet toe om by te voeg: DUISEND DANKIES AAN FRANCOIS GREEFF. Alida Schoultz 016 971 1766 tel/fax Cell 083 206 2803 P O Box 61887 Vaalpark South Africa 1948 ----- Original Message ----- From: "Alida Schoultz" To: Sent: Sunday, December 14, 2008 6:32 AM Subject: [BP] SCHOULTZ op die WEB > Dagse almal > > Ek het verlede nag min geslaap maar dit was van opgewondenheid eerder as > bekommernis. > > My SCHOULTZ inligting is uiteindelik op die web beskikb
18. [BP] Begrafnisbrief -VAN DER BURGH [1]
Begrafnisbrief van ons buurman. Hy het met proteas geboer. Hubertus "Nokie" VAN DER BURGH 22.08.1943 - 09.12.2008 Service from: Thornhill United Church, Thursday 18th December 2008 Officiating: Father Christopher HOLMES Eulogy: Mario VAN EEDEN & Willem VERHOOGHT Thanks: Siobhan MOMBERG Pall Bearers: David VAN DER BURGH, Clint VAN DER BURGH Bruce NEVILL, Paul TOLSMA. Hester Marx Loerie
19. [BP] (Koerant) Beeld 01 Des. 2008 [1]
DE RIDDER; Gertruida Wilhelmina (Gertie) * 14/06/1931 + 27/11/2008. Roudiens: Geref Kerk, h v Voortrekker- en Jorrisenstraat, Polokwane (Pietersburg), Limpopo provinsie, 02/12/2008, 11:00. Verassing. Kontak: 082-303-7896. (Beeld  01/12/2008) HATTINGH; Louw + 28/10/2008, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Doves Kapel, Commissionerstraat 291, Boksburg, 03/12/2008, 11:00. (Beeld  01/12/2008) LOTTERING; Gabriel Joshua. Kan Cornelia Andriana LOTTERING, ID-720817 0076 089 dringend vir H
20. [BP] (Koerant) Beeld 17 Des. 2008 [1]
DE BRUIN; Nicolene en Sharitha. {Mnr} Willem DE BRUIN, biologiese ouer van Nicolene en Sharitha, kontak dringend vir {Me} Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou twee kinders. (Beeld  17/12/2008) DVNGES; Mickie, in lewe van Huis Herfsblaar, Queenswood, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Queenswood, Garrethstraat 249, Queenswood, Pretoria, 18/12/2008, 10:00. (Beeld  17/12/2008) Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste, Pretoria, 012-329-3682. HOWELL; Martha Johanna Catharina Petronel
21. [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 09 Des 2008 [1]
Huwelike DE VRIES, Fritz en Daisy. Geluk met ons ouers se 30ste huweliksherdenking. JP, Danelle en De Wet. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Sterfgevalle NAWRATTEL, Martha Elizabeth (Ouma Mart). +Saterdag 06 Des 2008 op Despach - 84 jaar. Kinders Hettie, Johan, Maretha en Elize. Begrafnisdiens Vrydag 12 Des 2008 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2008) Esmi Groenewaldt AVBOB 041 933 2039 PELSER, Pieter Andries. +Saterdag 06 Des 2008. Eggenote, kinders,
22. [BP] [Koerant] The Mercury Woensdag 24 Des 2008 [1]
Geseende Feestyd vriende, QUICKQUIP:- " A small trouble is like a pebble. Hold it too close to your eye and it fills the whole world and puts everything out of focus. Hold it at a proper distance and it can be examined and properly classified. Throw it at your feet and it can be seen in its true setting, Just one more tiny bump on the parthway of life. " Celia LUCE. GEBOORTES:- HANDMAN Clive & Linda 'n seun Henry * 13 Des 2008 in Malmo in Swede. NICHOLLS nee MARSHALL Carrie & Marshall 'n dogter Holly
23. [BP] [Koerant] The Mercury Vrydag 19 Des 2008. [1]
Dag vriende , QUICKQUIP:-" The stupid neither forgive nor forget; the naive forgive and forget ; the wise forgive but do not forget. " Thomas SZASZ. GEBOORTES:- BARTHOLOMEW Pierre & Anita 'n seun Tristan * 17 Des 2008 in Westville Hospitaal. Boetie vir Brandon , Cameron en Chelsea. KORVING nee BIRKETT Ciara & Tim 'n seun Dillan Nicholas * 16 Des 2008. Boetie vir Nathan. Op " Cousins" Bo se verjaarsdag. Kleinkind vir Bruce & Meg , Cec & Nic. VERLOWINGS:- DONALD Brian & Helen en Hubert & Cathy STEMPOWSK
24. [BP] Jansenville ou begrafplaas [1]
Janet - jou bron het nie dalk die plaasnaam verskaf nie? Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Janet Melville Sent: 06 December 2008 07:16 PM To: BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com Subject: [BP] Jansenville ou begrafplaas Toe ek die dames van die VLV in Jansenville toegespreek het oor familie navorsing het iemand my vertel van 'n ou begrafplaas en sy het nou vir my fotos gestuur. Daar is 'n ou sandsteen graf met 'n k
25. [BP] [Koerant] Bylae - Die Burger O-K 17 Des 2008 [1]
Berigte by troufotos in Bylae tot Die Burger Oos-Kaap 17 Des 2008 Johan en Bonita MINNIE is op 27 September in die Heideveld-kerk in Rowallanpark getroud. Foto: Andries LOOTS Adile en Jean VAN ZYL is op 04 Oktober in die NG Kerk Jeffreysbaai getroud. Die egpaar vestig hulle in Jeffreysbaai. Kim SNYDERS en John DUXBURY is op 20 September by Plumbago Hills getroud. Die egpaar vestig hulle op Uitenhage. Foto: Melissa ANDERSON. Vicky VICTOR en Elton GILLMER is op 08 November in die Evangelisasie-sentr

Viewing 1-25 of 11,510 matches from 36,043,951 documents1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 | Next

CPU seconds used 0.339949