BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2005-03 > 1110801400


From: "Blikkies" <>
Subject: Beeld van 14 Mrt.2005
Date: Mon, 14 Mar 2005 13:56:40 +0200


BOOYSEN; Danie (oupa Daan) * 29/10/1939 + 14/03/2005. Pappa en Oupa word onthou deur Lizelle en Christiaan, Christopher en Nicholas. (Beeld - 14/03/2005)

MOSTERT; Pieter Johannes (Pieta) (22jr) + 10/03/2005, in lewe van Gordonsbaai, Kaapprovinsie [voorheen Kempton Park, Gauteng provinsie], Word oorleef deur Ouers en twee broers. Veras. [geen besonderhede van Diens gepubliseer](Beeld - 14/03/2005) Doves begrafnisdienste, Stellenbosch, 021-887-6941.

N.N.; Hanna (Ousus) + 13/03/2004. Onthou deur susters Sweetie, Pitta en Marie. (Beeld - 14/03/2005)

Groete,

Blikkies Blignaut,

Vanderbijlpark.


This thread: