BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2006-03 > 1142963554


From: "sbbuys" <>
Subject: Maria Elizabeth VAN ROOYEN geb ca 1915 x S BUYS
Date: Tue, 21 Mar 2006 19:52:34 +0200


Hallo Lyslede

Ek soek na inligting oor die volgende egpaar:

Stephen (Stephanus) BUYS geb 31 Jan 1920 (of 13 Jan 1920) x Jhb 14 Mei
1938 skei 1940 Maria Elizabeth VAN ROOYEN.

Ek wil weet of Maria Elizabeth die bynaam "Queenie" gehad het ? Ek sal
ook bly wees om haar geboortebesonderhede en ouers te bekom.

Groete

Fanie Buys
Sasolburg

0829296695



This thread: