BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2006-06 > 1150828926


From: "Daniel Jacobs" <>
Subject: TANAP SE NUWE DATABASIS
Date: Tue, 20 Jun 2006 20:42:06 +0200


Beste Vriende

Baie geluk aan Helena Liebenberg, haar span en die borge vir 'n wonderlike
nuwe databasis wat nou toeganklik is by

http://www.tanap.net/content/activities/documents/Orphan_Chamber-Cape_of_Good_Hope/index.htm

Ek dink dat dit nou die belangrikste internet-bron vir genealogiese
navorsing oor Afrikaner-voorouers is (ek is egter oop om oortuig te word dat
ek verkeerd is!) .

Groete

Daniel Jacobs
Aanbieder van Genealogiese Kursus
Webtuiste: www.gendata.co.za
E-pos:
Tel: 0842499579
Woonplek: Bellville, Wes-Kaap

Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl)
Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith)
Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp)
Louw/Brink (Kaapstad/Wellington)
De Vos (De Doorns/Wellington)
Malan (Wellington/Zeerust)
Ungerer (Swellendam)
Smith (Wellington)




This thread: