BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2006-09 > 1157478460


From: "sbbuys" <>
Subject: [BP] Edward Joseph Anthony HALL
Date: Tue, 5 Sep 2006 19:47:40 +0200


Hallo Lyslede

Weet iemand dalk of die Edward Joseph Anthony HALL * 23 Maart 1856 =
Somerset-Oos 24 Sept 1856 (sv Benjamin Goulding HALL & Elizabeth BAIN)
in SAG 3 dieselfde persoon as die volgende persoon:

Edward Joseph Anthony + Barkly-Oos x Carolina Margaretha Aletta SAKS +
Barkly-Oos 1935. Hulle het 11 kinders gehad. Twee van die dogters het
met BUYSe getrou, naamlik - Anna Catharina Maria HALL & Ivy May HALL

Groete

Fanie Buys
Sasolburg

0829296695



This thread: