BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2006-10 > 1159899017
From: "Hetta Scholtz" <>
Subject: [BP] Tradisionele, outydse, FAK liedjies
Date: Tue, 3 Oct 2006 20:10:17 +0200
Lyslede,
Kyk op www.fak.org.za en kliek op FAK elektroniese sangbundel vir :" Onder aanvoorwerk en met die steun van Maties se Vriende van Afrikaans en die US se konservatorium en onder leiding van mnr Johann Lochner van Matieland het hierdie projek ontwikkel en is dit uiteindelik voltooi. Die aanvanklike doelwit was om klavierbegeleiding vir die volledige FAK-sangbundel op te neem, waarna die net wyer gespan sou word. Hannelore Olivier, 'n musiekstudent van Maties het die musiek van die 400 liedere ingespeel. Die FAK-liedere is elektronies op 'n webwerf geplaas en word internasionaal benut!
Gaan luister gerus hoe klink ou bekende - en soms vergete- FAK-liedjies, dit maak nie saak waar jy is nie!",
Geniet dit
Hetta Scholtz, Rooihuiskraal
This thread:
| [BP] Tradisionele, outydse, FAK liedjies by "Hetta Scholtz" <> |