BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-01 > 1168412565


From: "Ariel Rudolph" <>
Subject: Re: [BP] [SA-Gen] Helena van die Kaap - miskien meer as een?
Date: Wed, 10 Jan 2007 09:02:45 +0200
References: <000001c6d32a$f1fc9fb0$0700000a@oemb1d942b9b8e><e753e5d80609080603w562e347bme628e3c74231eebf@mail.gmail.com><01b601c73447$10b22060$b1b4fea9@SAHARA>
In-Reply-To: <01b601c73447$10b22060$b1b4fea9@SAHARA>


Beste Coenraad,
Dankie vir jou insette. Nee daar is glad nie verder gevorder met hierdie
onderwerp nie.
Ek / ons is glad nie meer slimmer oor die herkoms van of Helena vd Kaap of
Jan Pietersz nie.
Nog minder oor die identiteit van Jan se ma Constantia / Constantie vd Kaap.

Alta Griffiths het die stawende inligting oor die doop en troue van Jan
Pietersz met Helena vd Kaap uit die argiewe / GISA uitgegrou maar dit is
waar ons nog staan.

Groete
Ariel

On 10/01/07, Coenraad Raath < > wrote:
>
> Beste Ariel
> Ja, dit lyk nou beslis asof daar 2 Helena's was wat sou kon kwalifiseer as
>
> d.v. Helena van Malabar:
> 1. Helena (vroeƫr van die Kaap, later Vosloo) geb. c.1696, vrygestel 1708,
>
> getr. met Johannes Pretorius in 1713, 10 kinders gedoop tussen 1711 en
> 1730
> (let wel: geeneen met die naam Helena nie), en oorl. in 1731; en
> 2. Helena van die Kaap getr. te Stb met Jan Pietersz in 1739, een kind
> (Susanna) gedoop in 1740, en oorl. in 1741.
>
> Het jy al enigsins hiermee gevorder sedert Sept 2006?
> Groete, Coenraad.
>
> ----- Original Message -----
> From: Ariel Rudolph
> To: <SAGenealogie%40yahoogroups.com>
> Sent: Friday, September 08, 2006 2:31 PM
> Subject: Re: [SA-Gen] Helena van die Kaap - miskien meer as een?
>
> Hi Ekke,
> Waar kom die "volledige" data hieronder vandaan?
> Is dit uit SAG?
> Ek soek al die stawende inligting rondom Jan Pietersz se doop en ouers.
> Ek soek ook Susanna se doop inligting.
>
> Ek is nou geneig om saam met jou te stem dat ons praat nou van twee
> verskillende vrouens.
>
> Groete
> Ekke
>
> On 08/09/06, Alta Griffiths <<alta%40pinnaclespot.co.za>>
> wrote:
> >
> >
> > Persoonlik dink ek ons praat hier van 2 verskillende Helena's:
> >
> > Jan PIETERSZ (halfslag) = NGK, Kaapstad 14/7/1708 sv Constantia van die
> > Kaap x Stellenbosch 30/8/1739 met Helena (Lena) van die Kaap + voor Jul
> > 1741.
> >
> > Jan en Helena doop hulle dogter Susanna PIETERSZ = 26/5/1740 x 25/1/1756
> > Jochem BENDFELDT
> >
> > Soos Daniel se notas aandui was die Vosloo / Pretorius se Helena * c
> > 1696.
> >
> > * Dit beteken dat Helena PIETERSZ +/- 44 jaar oud sou wees met die
> > geboorte van Susanna; en
> > * Die huweliksinskrywing het haar nie aangedui as 'n weduwee nie.
> >
> > Vriendelike groete
> >
> >
> > Alta Griffiths
> > Tel: 021-975 5491
> > Posbus 1998
> > Durbanville
> > 7551
> > E-mail: <alta%40pinnaclespot.co.za>
> >
> > Kwartierstate: Het begin met Rudolph / Duvenhage, Erasmus / Bredenhan,
> > Kruger / Strydom, et al.
> >
> > Sukkel met Olivier, Slabbert en Rossouw
> >
> >
>



This thread: