BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-01 > 1168611849
From: "P Marx" <>
Subject: [BP] Die Burger Oos-Kaap 12 Januarie
Date: Fri, 12 Jan 2007 16:24:09 +0200
Gelukwensinge
NORTJÉ, Marius en Tersia. 40 jaar getroud 14 Januarie 2007.
KRUGER & VANRYSWYK, Suné en Chris-Tian. Geluk met verlowing. Oupa Eddie,
Ouma Kotie, Heidi en Joshua.
Sterfgevalle
BOTHA, Adam. +Dinsdag 9 Januarie 2007. Begrafnisdiens Maandag 15 Janaurie 2007 11:00
PPK, Milnerstraat, Uitenhage. Jubilee Park-begraafplaas, Uitenhage.
(Die Burger Oos-Kaap 12/1/2007) Reëlings: Heilandé PIENAAR Deusa Curat Funerals
Cuylerstraat 7 Uitenhage 041 991 1835
DAVIDS, Calvan Ceryl 37jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Januarie 2007 12:00 Roselane
Kong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
O'BRIEN, Minnie 75jaar. Begrafnisdiens Saterdag 13 Jan. 2007 13:00 St. Anthony's Nuwe Kabah.
(Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
(2 berigte)
SCHULTZ, Bertha. +9 Januarie 2007 by Nazareth House. Moeder van Ethel en Mike, Billy en Annie,
John en Jani en Peter, en geliefde ouma. Begrafnisdiens Saterdag 13 Januarie 2007 10:00
Milnerton House-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007)
Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
SWIEGERS, Konrad. Verassingsdiens Saterdag 13 Januarie 2007 12:30 Milnerton Huis-kapel.
(First Ave Funeral Home). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007)
Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028
VAN SCHALKWYK, Kobus. Gedenkdiens Saterdag 13 Januarie 2007 11:00 NG Kerk, Aberdeen.
Margaret, Dirk, Carel & Louise en Kosie. (Die Burger Oos-Kaap 12/11/2007)
In Memoriam
VAN ZYL, Louis Charles. 12.01.1970 - 05.10.2002. Vandag 37 jaar. Wandel saam met Kayla wat
op jou verjaarsdag na jou gekom het, 4 jaar gelede. Pa, Ma, Zonda, Willem
Dankbetuigings
SMITH, Desmond en Adri & gesin van Kirkwood. Dank aan familie, vriende, kollegas en gemeenskap
van Kirkwood vir bystand na Desiree se motorongeluk 28 Oktober 2006; Dank aan Nooddienste-
personeel, Dr. VAN AARDE, Dr. DE JONGH, Dr. KRIGE en personeel Greenacres-hospitaal (P.E.);
Dank aan personeel van Aurora-hospitaal (P.E.) vir terapie, sorg en bystand wat u aan Desiree verleen.
Hester Marx
Loerie Oos-Kaap
This thread:
| [BP] Die Burger Oos-Kaap 12 Januarie by "P Marx" <> |