BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-02 > 1171259150


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] Fw: Sunday Tribune 11 Feb.2007
Date: Mon, 12 Feb 2007 07:45:50 +0200


----- Original Message -----
From:
To: sagen ; buitep
Sent: Sunday, February 11, 2007 10:46 PM
Subject: Sunday Tribune 11 Feb.2007


Naand vriende ,
Na 'n hewige donder en blits storm Saterdagaand het dit ten minste heerlik afgekoel. Net gestort reen met redelik min daarna in Durban .

GEBOORTES:- FERNANDES nee GREEN Luke & Hayley 'n seun Liam Tyrell * 5/02/2007 in Wstville Hospitaal . Kleinkind vir Colette . agterkleinkind vir Alice FERNANDES,Ook liefde van oom Lowell en Lloyd en tannie Carmen.

GRACE Steve & Nicole 'n dogter Annablle . Suster vir Ethan . Geluk van Tannie Penny Grootouers Lourens en Yvonne en ouma Val.

HEINE -WOODROFFE Grant & Mandy 'n 2de dogter Julia Grace * 6 /02/2007 in Parklands.

HICKS Tim & Fiona 'n seun Kyle Bradley * 7/02/2007 in JHB.

KNIGHT nee IMPSON Gary ,Lara, en Evan 'n seun en broer Matt Malcolm * 9/02/2007 in Westville Hospitaal. 2de kleinseun vir Neville & Margaret.

MUIR nee MORLEY Craig & Sharayne 'n dogter Elizabeth Diana * 6/02/2007 in Kensington UK .Suster vir Kingsley . > <

MUNRO Angela & Craig 'n seun Nicholas * 23/01/2007 in Westville Hospitaal.

VERJAARSDAG 80 jaar Gordon HOWARD .Ingesit deur Wally , Vivian, Craig en Alison.

STEYN Martin 90 jaar. Van Erika, Mia en Grace.

VERLOWING:- CARR Rodney & Rose se dogter Caryn aan Robert seun van Louis en Judy DU PLESSIS.

ORMOND / PEDRICK Donald , Cheryl, Pam en Bill wens Hayley en David geluk.

RICHARD Pam & + Chris se dogter Natalie aan Christopher ,seun van Caroline & Tim WOOD.

TROUE:- VAN DER WALT - SKINNER Lana x Marius 2 Feb. 2007.

HERDENKING:-HESLOP -CARTER x 11/02/1967 Patsy met Ron . 1 dogter en 2 kleinkinders.

DOOD:- ALLEN Angus . Van LEASK fam.

BATTEN Margaret Elizabeth (Peggy) 16/10/1921 -------04/02/2007 .Ma en ouma van Cheryl & Norman , Greg ,Camilla en Hector, Paul & Robyn, Pat Carmen & JJ en Dorrianne .

DELOMONEY Roy x Sagree . Pa van Kevin, Tina en Mahen. Seun van Marama en + Gindappa Delomoney broer
van Vic, Lutch en Saku. Swaer ,skoonpa en oupa. Verassingsdiens 10 .02/2007 van 215 Fremantle Rd Hillary. Dan na Clare Estate Krematorium.

GARCIN Cecilia Louisa (Louie ) x + Albert .Ma van Bernard x Karen .Ouma van Gina en Steven. Begrafnis by St Barnabas Anglikaanse Kerk Bluff 12/02/2007.

HANSEN Bruce. Oom van Jonathan & Sue, Sam & Alan, Wes & Hayley, Aimee en Bailey.

MEMORIAM:- BUCKLEY Leonard Charles . 2 jaar dood nou. x Beaulah . en kinders. Wendy, Graeme, Gareth en Jordan.

DOS SANTOS Orlando .6 jaar dood nou. Van ouers Henri, Amalia, Kinders Kelly ,Jodie en Orlando jnr.

FRANCIS COLIN ETIENNE LOUIS + 4/-2/2006 .Onthou deur ouers, Jou kinders Sherize en Cheyne ,oupa van Nikki, JT, Hayley en Hayden.

HUGES Sonnie . Van familie.

JOHNSTON Dave . 2 jaar dood nou. Onthou deur Mike en JOHNSTON familie.

PEEL Hughie 12 /04/1958 -------11/02/2005.Onthou Mick & Jo-Anne.

ROSCHERR Wayne . 2 jaar dood nou. Onthou deur Mom, Johnny, Dean, Kirsten en familie.

SCOTT Peter Eric 07/ 09/1928 ----11/02/1999. Pa van Christine & Selwyn.

SHEPHERD Val 13/06/1934 -----10/02/1992. Ma van Alison, Melly, Jono, Liesl. Ouma van Nicholas, Courtney, Matthew, Cameron, Gabi en Farren.

SOLES Elizabeth (Betty) 19/06/1928 ---10/02/2006 x Charles. Ma van Pauline, David en Lynette.

VAN STADEN My dierbare Boet 10 jaar dood nou. Van Milli en al die VAN GOGH familie.

WEITZ Heather .Ma en ouma van Sharon, Owen, Shaeden, Lauren, Tannith en Liam.

WHITTLE Darren 07/04/1980 -----10/02/2005 .Onthou deur ouers ,Lynne en Nic.

Gegroet uit Durban
Rita Quebbemann.



This thread: