BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-06 > 1181742743


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 13 Junie 2007
Date: Wed, 13 Jun 2007 15:52:23 +0200


Sterfgevalle
BLOHM, Gertrud. *06/04/1927. Ons geliefde Mutti en Omi +11 Junie 2007 by Onrus Manor.
Kinders Hans, Karen, Marianne, Gertrud en Peter, 13 kleinkinders en 4 agterkleinkinders.
Dankdiens Vrydag 15 Junie 2007 10:30 Onrus Manor. Privaat verassing.
Gertrud JARDINE: 083 484 7111. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007)
Windt Broers Hermanus 028 316 4205

DE KLERK, Daniel (Oom Daantje). +Maandag 11 Junie 2007. Kinders, klein- en agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 15 junie 2007 14:00 NG kerk, Algoapark (P.E.) Forest Hill-begraafplaas.
(Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007) Reëlings: Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748

JONKER, Jonga. Tragies +Saterdag 9 Junie 2007. Eggenote, kinders. 'n Kersliggie ter nagedagtenis
aan jou, Jonga, 19:00 vanaand by die Willowdam. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2007 14:00
NG kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

NELL, Joey, née ROSSOUW. +9 Junie 2007. Ons moedertjie, ouma en vriendin. Begrafnisdiens Donderdag
14 Junie 2007 11:00 Volle Evangelie kerk, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007)

VAN RENSBURG, Joyce. +Donderdag 7 Junie 2007. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2007)

In Memoriam
RENSBURG, Gladys. (TURNER née BECK). Our mother and grandmother passed away 1 year ago today.
TURNER, KOPS and NATHIE families.

Hester Marx Loerie Oos-Kaap


This thread: