BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-06 > 1181839358


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 14 Junie 2007
Date: Thu, 14 Jun 2007 18:42:38 +0200


Gelukwensings
(2 berigte)
ISAACS, Farouk. Geluk met 50ste verjaarsdag. Tiefie, Dahria & kinders. Sharon, Landie, Lentie & Zava.

Sterfgevalle
ANKER, Jacobus Stephanus (Koos). Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2007 10:00 NG Kerk, Algoapark.
Forest Hill-begraafplaas.(Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: First Ave Funeral Home 041 581 5028

BARNARD, Susan. +Maandag 11 Junie 2007. Man Dawid BARNARD, seun Johan en skoondogter Sharon BARNARD,
dogter Marietjie en skoonseun Cobus BOSHOFF. Roudiens Saterdag 16 Junie 2007 10:00 NG Kerk Oos-gemeente,
Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

BEKKER, Bernie. Van "Tranquil House", Melton Gardens, Queenstown. Tragies +Dinsdag 12 Junie 2007 38 jaar
in Burgersdorp-distrik. Haar broers en skoonsusters Noel & Elize, Jacques & Liandré. Gedenkdiens Dinsdag
19 Junie 2007 NG Kerk, Robinsonweg, Queenstown. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan die
Dierebeskermingsvereniging, Posbus 407, Queenstown 5320. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007)
Stones Begrafnisdienste Cambridge Oos-Londen 043 726 9828

CONRADIE, Chris (Lange). +Maandag 11 Junie 2007. Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2007 11:00
Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. Geen blomme op versoek. Donasies aan Hospice.
(Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

DE VRIES, Jan Johannes Hermanus Le Roux (Jan). +Dinsdag 5 Junie 2007 op Ermelo. Miem, kinders, klein-
en agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Junie 2007 15:00 NG Kerk, Despatch-Noord.
(Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

JOUBERT, Juan Pierre (JP) Tragies +Saterdag 9 Junie 2007. Ouers, broers, suster. Begrafnisdiens
Donderdag 14 Junie 2007 15:00 AGS Kerk, Uitenhage. Jubilee-begraafplaas.
(Die Burger Oos-Kaap 14/06/2007) Reëlings: Esmé Groenewald Uitenhage 041 922 8066

Hester Marx Loerie Oos-Kaap


This thread: