BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-06 > 1182367055


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 20 Junie 2007
Date: Wed, 20 Jun 2007 21:17:35 +0200


Sterfgevalle
BOSHOFF, Emma Bertha. +Vrydag 15 Junie 2007 op Despatch. Kinders, klein- en agterkleinkinders.
Begrafnis Donderdag 21 Junie 2007 14:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)
Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

LÖTTER, Ruben (Wally). +Saterdag 16 Junie 2007. Kinders Mark, Jacki, Natalie en Andrew.
Kleinkinders Daniel, Tamryn, Dylan, Jayde, Lindzey en Matthew. Roudiens Vrydag 22 Junie 2007 11:00
NG Kerk, Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)
Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

MARX, Jan Willem (Jan). +Saterdag 16 Junie 2007 op Uitenhage, 95 jaar. Kinders, klein- en agterkleinkinders.
Begrafnis Donderdag 21 Junie 2007 11:00 NG kerk Despatch-Suid. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)
Reëlings: Esmé Groenewald AVBOB Despatch 041 933 2039

SAMPSON, Eddie. +Sondag 17 Junie 2007. Vrou, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 22 Junie 2007
12:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)
Reëlings: Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349

VORSTER, Mercia Maria. +Sondag 17 Junie 2007. Marléne, Rijno en Kate. Roudiens Donderdag 21 Junie 2007
10:30 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)
Reëlings: Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam
BARNARD, Willem (Tor). Vier vandag jou 4de verjaarsdag in die Hemel. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2007)

Hester Marx Loerie Oos-Kaap





This thread: