BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-08 > 1186214324
From: "Jeremy Gallop" <>
Subject: Re: [BP] Plaasgeskiedenisse/aktes
Date: Sat, 4 Aug 2007 08:58:44 +0100
In-Reply-To: <000601c7d46e$ba7417d0$78c517c4@privateb6cy7fp>
Baie dankie vir daardie skakel! :)
Vir die wat nie weet nie is daar ook hedendaagse topografiese kaarte by
http://sagns.dac.gov.za/
Kliek net op "Map Search" en as jy vêr genoeg inzoom dan kan jy die kaart
sien.
Groete.
-----Original Message-----
From:
[mailto:] On Behalf Of Johann H Claassen
Sent: 01 August 2007 20:04
To:
Subject: Re: [BP] Plaasgeskiedenisse/aktes
Hester en ander soekers na plase,
Gaan bloot na http://csg.dla.gov.za/ > data > document image > Search on
Town/Farm Name en volg die verdere instruksies.
Die betrokke kaart kan dan direk en kosteloos op jou rekenaar afgelaai word.
Dit geld nasionaal.
Daarna kan die registers afgelaai word by www.windeed.co.za Die sagteware is
gratis. Daar is fooie vir die registers.
Probeer om met jou plaaslike Landmeter vriende te maak om die registers
gouer te kry.
Groete
Johann
This thread:
| Re: [BP] Plaasgeskiedenisse/aktes by "Jeremy Gallop" <> |