BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2007-09 > 1190350214


From: "Fanie Blignaut" <>
Subject: Re: [BP] Hart-aanval
Date: Fri, 21 Sep 2007 06:50:14 +0200
References: <000d01c7fbab$23f84100$74a102c4@mikem>
In-Reply-To: <000d01c7fbab$23f84100$74a102c4@mikem>


Beste Mike,

Ja daar is maar net Een wat die beheer het oor lewe en dood. Ons is saam met
jou bly dat Hy jou nog 'n kans gegee het.
Alle sterkte en volg maar die Dr se raad, my oorlede broer het nie die Dr se
raad gevolg nie.
Groete,
Fanie Blignaut

-----Original Message-----
From:
[mailto:] On Behalf Of Mike Myburgh
Sent: 20 September 2007 07:21 PM
To: "Undisclosed-Recipient:;"@mail2.mabonline.co.za
Subject: [BP] Hart-aanval



This thread: