BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-04 > 1207772564
From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Bylae Die Burger Oos-Kaap 09 April 2008
Date: Wed, 9 Apr 2008 22:22:44 +0200
Berigte by troufotos in Bylae tot Die Burger Oos-Kaap 09 April 2008
Karla CROUS en Hannes VERMAAK het onlangs in die NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai
ewige trou aan mekaar beloof.
Lynn en Dylan KOLESKY het op 05 Januarie in die Riverside Hall in die Baai getrou.
Hannelie STRYDOM en Johan VAN JAARSVELD is op 08 Maart op Jeffreysbaai getroud.
Liezl LAMONT en Ryno VAN NIEKERK is op 22 Maart in die huwelik bevestig.
Eugene THERON en Paul VAN EEDEN is op 29 Maart onder die brug by Port Alfred getroud.
Hester Marx Loerie Oos-Kaap
This thread:
| [BP] [Koerant] Bylae Die Burger Oos-Kaap 09 April 2008 by "P Marx" <> |