BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-06 > 1212556380


From: "Isabel Groesbeek" <>
Subject: Re: [BP] Stutterheim
Date: Wed, 4 Jun 2008 07:13:00 +0200
References: <016d01c8be27$cce76d60$94d117c4@RITA><00fa01c8be64$c04a9720$0400000a@Marielle><079501c8c4d7$67006130$833dd0c4@nmmu.ac.za>


Vir aandag: Janet re vlg navraag:

> Can anyone tell me if H.F.F. Stutterheim is still living if so where can I
> contact him otherwise where can I contact his daughter.
>
Mnr H.F.F. Stutterheim was voorheen die GGSA Nasionale Tesourier en is reeds 'n hele aantal jare gelede oorlede. Hy was 'n lid van die GGSA: Wes Kaaptak. Moontlik kan iemand in daardie geledere help met detail re sy familie.

Met vriendelike groete
=====================================
Isabel Groesbeek (nee Bekker)
Isabel Groesbeek Genealogiese Dienste/Genealogical Services
Genealogiese navorser & - inligtingskonsultant sedert 1988
Aanbieder: Genealogie werkswinkels 'Van waar Gehasi' in Pretoria
(vlg kursus in Erfenismaand: Sept 2008)
Organiseerder Genealogie- & Erfenisfees, Voortrekkersaal, Voortrekkermonumentterrein Sa 10 Mei 2008 (9h00 - 13h00)

Posbus/P.O. Box 72667
LYNNWOODRIF/LYNNWOOD RIDGE
Pretoria 0040
Tel : (012) 365 2057
Sel/Cell : 082 441 2325

e-posadres :



This thread: