BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-06 > 1212691015
From: "R J van den Heever" <>
Subject: [BP] GGSA Wes-Kaap maandvergadering
Date: Thu, 5 Jun 2008 20:36:55 +0200
Subject: GGSA Wes-Kaap maandvergadering
Die volgende maandvergadering van die Genealogiese Genootskap van SA (Wes-Kaap) word gehou op Saterdag, 14 Junie 2008 om 14:00 in die Goodwood biblioteeksaal, Kerkstraat, Goodwood.
Die tak se verjaardag word gevier met bydraes deur lede, die ten toon stel van boeke uit die lede se eie versamelings en natuurlik verversings! Kom geniet dit.
Navrae kan gerig word aan Nico Gey van Pittius (082 435 4478) of Ria van den Heever (021 930 1525).
[Non-text portions of this message have been removed]
__._,_.___
Messages in this topic (1) Reply (via web post) | Start a new topic
Messages | Files | Photos | Links | Database | Members | Calendar
SAGenealogie is 'n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.geocities.com/sagenealogie/ Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan:
Besoek ons webblad by:
http://www.geocities.com/sagenealogie/
MARKETPLACE
Blockbuster is giving away a free trial of Blockbuster Total Access to smart movie lovers like you.
Change settings via the Web (Yahoo! ID required)
Change settings via email: Switch delivery to Daily Digest | Switch format to Traditional
Visit Your Group | Yahoo! Groups Terms of Use | Unsubscribe Recent Activity
a.. 2New Members
b.. 4New Files
Visit Your Group
Change your life
with Yahoo! Groups
balance nutrition,
activity & well-being.
Find helpful tips
for Moderators
on the Yahoo!
Groups team blog.
Everyday Wellness
on Yahoo! Groups
Find groups that will
help you stay fit.
.
__,_._,___
--------------------------------------------------------------------------------
Internal Virus Database is out of date.
Checked by AVG.
Version: 8.0.100 / Virus Database: 269.23.2/1392 - Release Date: 2008/04/22 03:51 PM
This thread:
| [BP] GGSA Wes-Kaap maandvergadering by "R J van den Heever" <> |