BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-06 > 1213000420
From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [Koerant] The Mercury Dinsdag 3 Junie 2008.
Date: Mon, 9 Jun 2008 10:33:40 +0200
Dag vriende ,
THE BOTTOM LINE:- " Don't go near a bank today. You might get withdrwal symtoms." Jon PENN.
4 Sterf in ongeluk :- Ingestuur deur Yusaf MOOLLA: Tussen vragmotor en 2 motors op M 7 naby Pinetown. Anthea Le Roux 40, haar vriend Walter PRANGLEY 41jaar en Denim GREEN 9 jaar. Anthea se dogter. Hulle het een motor gesleep die van Corinne WOLFREY ,Anthea Le Roux se suster. toe hulle onder 'n trok beland en aan die brand slaan. Walter PRANGLEY , Denim en Corinne WOLFREY sterf . Walter PRANGLEY is seun van Christine.
GEBOORTES:- VERMEULEN nee COBB Barend & Vanessa 'n seun Dylan Juan * 2/06/2008. in Bahrain . Kleinkind vir Andrew & Jane , Hendrik & Cecilia.
VERLOWING:- CAMPBELL -McCALL Judd & Jeannie. Liefde van Ma Anne.
CHISHOLM - VAN HUYSTEEN John ,Lynn, Steve & Norette se kinders Sean & Tracy is verloof.
LAWLER - WYATT Melissa & Grant.
MUNRO - MELLOR Howard & Geraldine se dogter Janet aan Ian.
DOOD:- BOSHOFF Mary Valentine 12/08/1936 ----31/05/2008. Suster van Beth & Ivor TAYLOR. Ma van Daineel, Margaret en Rosemarie en ouma. Privaat seremonie met familie alleen.
BYRON Charles † 1/09/2008 .Broer van Ann HOTCHKISS . Begrafnis by Cathedral of the Holy Nativity PMB op 4/06/2008 om 14.30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.
CLARKE Reen. Ma van Val en ouma en oumagroot.
CURRIE Donald Richard .Pa en oupa. Viering van sy lewe by Royal Durban Golf Club op 4/06/2008 om 15.30. Verassing privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.
DOUGLAS Phillip Hugh † 30/05/2008 . Pa en oupa van DOUGLAS & CARLE familie.
EATON Doris Rita † 29/05/2008 op ouderdom 81 . Memorial by DOVES Greyville op 6/06/2008 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.
EDWARDS Marjorie † 29/05/2008 by Park View . x † Cyril. Sy het goed na ons pa gekyk. Onthou deur Tony ,Rosy en familie.
ELLIS Beryl Doreen Joyce 1925 ---- 2008 Viering van haar lewe by Frere Rd Presbyterian Kerk op 4/06/2008 om 10 vm . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959
FOURIE Desmond Louis . Memorial by DOVES Greyville op 3/06/2008 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.
GREEN Denim. Dogter van Michael en Anthea Le ROUX. Suster van Mikyle. Ook van Papa en Gaga Judy en Pieter en Jade , Kyron en Gami.
GRIFFITHS Margaret Irene † 31/05/2008 op ouderdom 91. Ma van Bronwen x Bob, David & Wendy , Jonathan , kleinkinders en agterkleinkinders. Ingesit deur AVBOB.
JACK Andrew Wilson 20/03/1941 -----29/05/2008. x Shirley. Pa en oupa.
LOWNDES nee GILLESPIE Sheila Joan. † 30/05/2008. in Durban. Onthou deur Allan & Gill, Sandra & Thomas, Ouma van Allan, Lauren, Andrew , Greg , Katie en Emma. Suster van Lily (Cornelius) David , Ramsey en † Douglas.Verassing privaat.
LUDIK Martin Jnr. 15/07/1971 ---- † 31/05/2008. Seun van ma Bev en stiefseun van Randel.
MEINTJIES Ron . Van WADE & ODGERS families.
MINTO William 19/01/1941 -----31/05/2008 in Skotland x Mary. Pa van Rosalind en Gary .
MEI Gregory Charles van Greenwood Park (Scotland Yard). Broer van Terence , Karen , Cheryl en Robert. Begrafnis op 4/06/2008 by St Anne's Catholic Church Sydenham om 10.30vm. Daarna na Stellawood begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc. PAM'S.
PHILLIPS Charles Reynard † 1/06/2008 x † Joy . Pa van Lara ,Joy en Bianca JEWEL.
ROBBERTZE Danie. "Wake " by "Birds of a Feathe" Avonmore Centre na begrafnis op 3 Junie 2008. TEL:- 083-2822911.
SCOTT Eileen Maud 1919---2008.Ma van Monty en Geoff SCOTT. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 04/06/2008 om 11vm.
SEAGER Allan 01/05/1952 ----01/06/2008 (Tragies van fiets afgestamp deur motor ) x Trisha Pa van Kelly, Jared en Sam.Broer en oom van Eric, Norayne, Hayley, Trav, en Tanah; Oom van Matthew en Grace; swaer van Joe en Glynis.; Oom en grootoom van Taryn, Ethan en Skyla.; Broer van Alana. ;Oom van Grant.; Ook simpatie van "Crew of the Umvoti" . en vriend van Peter , Kathryn en Hannah; Tom (Jimmy). Memorial by Westville Baptiste Kerk op 4/06/2008 om 3nm. Verassing privaat .Ingesit deur SHANLEY'S 031-2057644.
SMITH Garyth Lothian 16/06/1983 ---28/05/2008. Nou saam met sy pa †Lothian. Liefde Mike, Gill(Mumsie 2), Tarryn en Caitlin.
STRATTON Janet Margaret † 30/05/2008. Begrafnis by Pinetown Methodiste Kerk op 5/06/2008 om 10.30vm. Ingesit deur BELL Funerals.
VECKRANGES Henry Derek † 30/05/2008. Broer van Valerie ,oom van Susan en Russell; Broer van Barbara x Ray. Oom van Desi, Gill en Ryan.
WILSON Magrieta Susanna "Becky" 17/03/1940---31/05/2008. Ma van Charmaine x Joe. Ouma van Candice en Garth. Memorial by DOVES Greyville op 4/06/2008 om 12 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.
MEMORIAM:- HEUT Agnes .24 jaar dood nou. Tannie van Rosemary en familie.
HOGG Edwin.1 jaar dood nou. x Rosemary vir 40 jaar.
LESTER Dale . Onthou deur ouers. Kleinseun van Ma BOTHA. Ons "nephew" van Trevor, Cilla en familie.; Ook van Melisa, Miquel , Leighton , Leah en Levalle.
LOTHIAN PHILLIP MALCOLM (Mally) 03/06/1929 ---28/04/2008. Man ,pa en oupa . Sou verjaarsdag gewees het vandag. Van Joy, Faith, en Andre, Troyd, Angelique en Baby en † Donovan.
OSBORNE Jeff .. 1 jaar dood nou. x Pat .Pa van Diann, Debbie, Sally, Ingrid en families.
THOMSON Beryl 1934 ---1997 . Onthou deur Les en Irene.
Gegroet uit Durban waar die koue luggie sny. EK weet dis kouer in ander dele van die wêreld in winter.! Ook in SA.
Rita Quebbemann.
This thread:
| [BP] [Koerant] The Mercury Dinsdag 3 Junie 2008. by "aletta magrieta.quebbemann" <> |