BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-06 > 1214078530


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [Koerant] The Mercury Dinsdag 17 Junie 2008.
Date: Sat, 21 Jun 2008 22:02:10 +0200


Dag vriende,

QUICKQUIP:- " Just because you got the monkey off your back, doesn't mean the circus left town. " George CARLIN.

GEBOORTES :-CRUTCHLEY Chris & Heather 'n seun Hayden Bruce * 7/06/2008. in Westville. Kleinkind vir Rob & Sue McKENZIE en Anthony & Margie CRUTCHLEY.

DOOD: CHELINI Giuseppe (Joe) . Man pa en oupa van Pina, Gwaltiero, Alessandro, Laura, Mary, Lelani, Gabriella en Alessandra.

BAXENDALE Sydney (Basil) x Dorothy. Pa van Gail, Cheryl, Cedric, Bernadette, Elizabeth, Tony, Joan , Gerard en Andrew Oupa ,oupagroot en broer. Begrafnis 18/06/2008 by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham om 11.30vm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

HARTLEY Leonard Norris 13/10/1930 ---13/06/2008. x Alice Pa van Lynn & Mike, Allen & Debbie, Neil & Annie, Oupa van Caryn, David , Kate, Lance, Dylan, Kelly, Calvyn, Nicholas, en Robyn. Viering van lewe op 18/06/2008 om 11vm. by Durban Presbyterian Kerk ,Sunningdale.


LIEBENBERG Anneke (30) & Martin (30) van Middelburg ,Steph (1jaar M), & Twané (4 jaar) en Anneke se moeder ,Annetjie , was op pad na Margate ,toe hulle in ongeluk betroke was op 15 /06/2008. Steph (1jaar ) enigste oorlewende. Sy oupa Mnr S P MALAN is nou by hom in Durban by Hospitaal .

POTTS Bill. Memorial by The St Margarets Presbyterian Church Bluff op 20/06/2008 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SAMUELS William George † 14/06/2008 x Leonora . Pa van Wayne x Nicky.

SIMPSON Ethel 21/11/1930 ---14/06/2008 Metgesel van Fred vir 15 jaar.Ma van Lesley x Donald ,oupa van Gordon, Natacha en Rohays; Ma van Rohays x Willy .Oupa van Tanya-Anne en Warwick.

THOMAS Barrie † 12/06/2008 x Cathie .Pa van Jeff ,Iain en Suzanne. Oupa van Andrew, Tamsin, Natercia, Juliete en Luke .

WARDLE Allan Daniel (danny) , Seun van Godfrey & † Catherine. Broer van Clifford en Alec. Begrafnis by The New Apostolic Church Wentworth om 11.30 vm. Daarna na Dudley Str Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MEMORIAM:- BARONET Margaret & Henry † 17/06/2006. Onthou deur Denis & Esme.

KLEIN Sandra † 16/06/2003 .Onthou deur Ellen ,Milly en Mark.

NEL Andrew x Dorothy.

SHAW Margaret (Peggy) . 2 jaar dood nou. Ma van Lynn, Alan en familie.

VAN WYK Jeremy Andrew. Onthou deur Ma en Nic.

Gegroet uit matige soos Europese somerdag , Durban.
Rita Quebbemann.


This thread: