BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-06 > 1214681770


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 28 Junie 2008
Date: Sat, 28 Jun 2008 21:36:10 +0200


Geboortes
ROSE, Lianca. Dogter *27 Junie 2008 vir Rudolf en Ilana. Oupas en oumas Andrew & Estelle,
Pfeifer & Ina (VAN ONSELEN), oumagrootjie Erika en oupagrootjie Collin. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/200)

Dankbetuigings
LONDT, Samuel (Sampie). Freesia en familie bedank almal vir ondersteuning en hulp tydens heengaan
van Sampie. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2008)

In Memoriam
KOERAT, Katriena (Kathy). Tien jaar oorlede op 29 Junie 2008. Kinders, kleinkinders.
(Die Burger Oos-Kaap 28/06/2008)

SLABBERT, Skottie. Twee jaar oorlede. Verlangende kinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/20080

Hester Marx Loerie Oos-Kaap


This thread: