BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-11 > 1225653901


From: "Simon du Plooy" <>
Subject: [BP] Wyshede 2008-4
Date: Sun, 2 Nov 2008 21:25:01 +0200


Gedink die storie het van manlief af gekom, want hy was 'n joernalis, maar
hy sê toe hy weet niks daarvan af nie. So van my kant af was dit 'n
wolhaarstorie sonder oorsprong ;-)). As 'n mens tog net kan onthou waar jy
stories optel!

Willeen

xxxxxxxxxxxxxxxxxx

19.2.2008

Hallo Susan,

Aai, dan wil mens sommer sit en tjank !!!

Annelie.

Xxxxxxxxxxxxxxxxxxx

18.2.2008

Een ding is 'n feit. Hoe meer 'n mens begin delf in 'n mens se herkoms, hoe
nuuskieriger word 'n mens en hoe meer interessante dinge ontdek 'n mens!

Rosi:

xxxxxxxxxxxxxxxxxxx

Goeiemiddag!

Vandag is ek nou so opgewonde dat ek nie met myself kan huishou nie.

Rosi

xxxxxxxxxxxxxxxxxxx

11.2.2008

Al ooit die gevoel gekry die mense praat van jou asof jy nie hier is
nie.....?

Barry Kruger

xxxxxxxxxxxxxxxxxx

9.2.2008

Ek is nou so opgeklits ek moet net met iemand my opgewondenheid deel

Ursula

xxxxxxxxxxxxxxxxxx

29.1.2008

Ek het gister na 'n soektog van 2 jaar op my oupagrootjie Greyling afgekom
in 'n plaaskerkhof op Cannon, Stutterheim. (Moet nou nie soos my man sê "O,
en hoe gaan dit met hom?" nie!).

ADéLLE





This thread: