BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2008-12 > 1228196358
From: "Gerda gmail" <>
Subject: Re: [BP] CHAMPION Susanna
Date: Tue, 2 Dec 2008 07:39:18 +0200
References: <823A165FF40D4224A553CA26284357D1@RITA><007201c95424$1dc7d0c0$4001a8c0@clark664f6b422>
Ek het nie die begin van hierdie onderwerp gesien nie, maar hiermee my
bydrae:
Die verhale van Susanne en George Champion en 'n menigte ander setlaars,
pioniers, sendelinge en inheemse inwoners van Zululand word geskryf deur dr
JC v d Walt, 'n geskiedskrywer en navorser van Richardsbaai. Hy doen meeste
van sy navorsing in die Killie Campbell versameling en reis ook wyd om meer
informasie te bekom.
Hierdie spesifieke verhaal is 'n wyle gelede ook deur hom in Genesis
aangebied vir plasing en het al 'n paar keer in die plaaslike koerant
verskyn. Vir meer verhale en inligting kan Dr v d Walt gerus gekontak word
by Hy het ook baie navorsing gedoen oor die
Skandinawiese setlaars in ons omgewing, die pioniers van Mtubatuba tot
Vryheid (die van Rooyens, ens), die Zulu koningshuise, oorloe en
skermutselinge en plaas gereeld artikels. Hy stel veral belang in
geskiedenis en nie soseer in genealogie nie, maar deel graag inligting.
groete uit 'n aangename en sonnige 'Baai
Gerda
----- Original Message -----
From: "Helene Clark"
> Rita, ek sal die storie van George en Susanna baie waardeer. Ook dankie
> vir jou moeite om ons op die spoor te hou van dinge daar in Durban.
> Geniet
> jou quick quibs baie.
> Helene
> Alberta, Kanada waar die wind ons wil wegwaai.
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
> To: "SAGen" <>; "Buitep"
> <>
> Sent: Monday, December 01, 2008 1:24 PM
> Subject: [BP] CHAMPION Susanna
>
>
>>
>> Naand vriende,
>> My suster het my die artikel gestuur van Susanna CHAMPION van Amerika wat
>> blykbaar die " First Christian women to arrive in Zululand 1836. Sadly
>> the
>> Christian Community has forgotten about her work to translate the Holy
>> Bible in iZulu and to teach Zulu children to read and write." Hier is 'n
>> swart en wit foto van Susanna CHAMPION en 'n skets ook swart en wit van
>> die "1st Mission Station in Zululand ,Nginani. "
>> Die artikel kom uit Die Zululand Observer 21 Nov 2008. As iemand
>> belanstel
>> sal ek Willi kry om dit te skandeer en aan te stuur. Dis alles in Engels.
>> Dis die storie van George en Susanna van 'n Dagboek en briewe gekry.
>> Groete uit Durban,
>> Rita quebbemann
This thread:
| Re: [BP] CHAMPION Susanna by "Gerda gmail" <> |