BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-03 > 1237584077


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [ Koerant] The Mercury Vrydag 20 Maart 2009
Date: Fri, 20 Mar 2009 23:21:17 +0200


Dag vriende,

QUICKQUIP:- " If we could'nt laugh, we would all go insane. " Jimmy BUFFETT.

GEBOORTES:- HASLOP -PODERSOO Kerry & Rhett 'n dogter Hannah *13 Maart 2009 in London. Suster vir Erin.

HUMAN -BLAKE Keith & Nichola 'n seun Ethan * ?? . Boetie vir Alexa. Kleinkind vir Gerald & Hetty . Geluk oom van tannie Geraldine.

VERJAARSDAG:-DUNN Shannon Jade . 21 jaar vandag. Van ouers ,Kerwin & familie.

DOOD:- BAYLEY William Harold( Billy of Bails) † 16 Maart 2009.x Colleen. Broer van Val , Donald en familie. Oom van Leigh , Gary ,Matthew en Ethan CHURCH.Vriend vir 65 jaar van Bugs & Maureen SCHULTZ, Herman & Sibby WERTHEIM. Memorial by Parkhill Bowling Club op 23 Maart 2009 om 1.30nm Ingesit deur DOVES 0860025500 .

BRIGHT Frederick Barry † 17 Maart 2009. Man ,pa en oupa van Ann, Rachelle, Mark , Loran, Richard , Lauren, Claire , Cayleigh, Matthew en Chelsea. Nou saam met Carol , Hope en Graham.

BONHOMME Colin Gary. Seun van Sidney & † Olga BONHOMME .Pa van Lori en Liam. Oupa van Lerkade en Lerzayde. Broer van Michael, Lionel, Mervyn , Gabriel, Jerome, Anthea en † Trevor en Paulette. Swaer n oom. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S .

DALZELL Michael. Memorial by Warner Beach Ski Boat Club op 20 Mart 2009 om 15.30 nm . " Wake" na seremonie.

DE BRUYN Jenni † 19 Maart 2009.Ma van Andre en Michelle. Skoonma van Joan en ouma van Melissa.

EAST Martin. Memorial /Viering by Penzance Primary School op 27 Maart 2009 van 5nm ---6.30 nm. Ingesit deur Anne , Cheryl, Brad & Isabelle, Lauren , Pete en Gemma.

FANN Noeline Almine (Noele) † 15 Maart 2009 . Ma van Val, Nikki, Dale en Dennis en ouma van Chris, Karen en Kayden. Memorial op 25 Maart 2009 by Durban Noord Methodiste Kerk om 2nm.

HANSEN nee HARPER Caron † 14 Maart 2009 in Kaapstad.Dogter van John & Anne HARPER. Suster van Barry en Leanne.

HULLEY nee MICHAELS Mary Loretta 01 Mei 1949 -----16 Maart 2009 Requiem Mass by The Holy Family Parish Katolieke Kerk Newlands East op 21 Maart 2009 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ROBINSON Jeanette Olwyn (Obie ).10 Des 1942 -----19 Maart 2009 x † Robbie. Ma van Mark, Gavin en Neil. Skoonma van Kirsten en ouma van Clynton , Megan , Jessica en Tori.

ROSSOUW Johannes Daniel. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk Durban op 21 Maart 2009 om 11vm . Veassing privaat .Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SAMUEL Basil (Dees) x Lorraine . Pa van Ashleigh , Karen, Collette, Denise, Shaun en Annette skoonpa en oupa. Begrafnis by Sparks Estate Methodiste Kerk Sydenham om 11vm. Daarna na Kenilworth Begraafplaas. Ingesit deur CENTRAL Funerals 031 3093595.

SCHALKWYK Lily . Ma van Joyce, Shirleen , † Innes en William. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Seventh Day Adventist Church Marlin Ave op 22 Maart 2009 om 10.30 vm. Daarna na Redhill begraafplaas. Ingesit deur CENTRAL Funerals 031 3093595 .

WILLIAMS Stella Monica x Henry .Ma van Tiffany, Marion en † Clinton . Suster ,tannie . Begrafnis by Austerville Baptiste Kerk Wentworth op 21 Maart 2009 om 12.30nm Daarna na Dudley Str Begraafplaas. Ingesitt deur ISIPINGO Inc PAM'S.

WORMAN Ivan . Memorial by Nuwe Apostoliese Kerk Mariannhill Rd Pinetown op 23 Maart 2009 om 11vm. Donasies aam Mothwa Haven Moore Rd.

MEMORIAM:- KUPPEN Molly 20 Julie 1949 -----20 Maart 2006.. Liefde van Daddy KUPPEN en familie.

MCDONALD (DOUGAN) Violet 15 Okt 1928 -----20 Maart 2007.Danksegging diens op 21 Maart 2009 om 2nm by St John The Divine Anglikaanse Kerk Genwood.

MOORE Cynthia. Onthou deur Cliff.

NELSON Donovan .8 Jaar nou dood.Onthou deur Ouers. Oom van Tatum, Dana-Leigh, Shannon, Tyrell , Luke en Reece. Ook van Brenda,Chantelle en Cheryl.

REBECK David (Doeby ) 7 Feb 1948 -----22 Maart 2003. Onthou deur Allison, Shelley en Gareth.

THOMPSON Colleen † 21 Maart 2006. Onthou deur Graham ,sy eerste liefde.

WALKER Russel . Onthou deur Ouers , broer van Mark en pa van Jade.

WEAR Georgina Pamela 9 Sept 1934 ----- 19 Maart 1993 .Ma van Nick.

Gegroet uit Durban waar dit vroeer vandag gereen het en vannag ng niks.
Rita Q.


This thread: