BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-07 > 1246881576
From: "Ria van den Heever" <>
Subject: [BP] Vergaderingkennisgewing GGSA Wes-Kaap
Date: Mon, 6 Jul 2009 13:59:36 +0200
Die volgende maandvergadering van die Wes-Kaapse tak van die GGSA sal gehou word op Saterdag 11 Julie 2009 om 14:00 in die Goodwood Biblioteeksaal, Kerkstraat Goodwood.
Lois Harley van die Cape Town Family Research Forum sal praat oor Britse genealogie.
Enige verdere navrae kan gerig word aan Ria van den Heever (021 930-1525) of Andrew Kok (082 500 6758).
Dankie
Ria van den Heever
Sekretaresse
This thread:
| [BP] Vergaderingkennisgewing GGSA Wes-Kaap by "Ria van den Heever" <> |