BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-07 > 1247172879


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [ Koerant] The Mercury 9 Julie 2009
Date: Thu, 9 Jul 2009 22:54:39 +0200


Dag vriende,

QUICKQUIP:- "It's better to be looked over than overlooked. " Mae WEST.

GEBOORTES:- CALEY -ALLERDICE Jacqui & Jasper 'n seun Dane *26 Junie 2009. Boetie vir Christian. Groete van Ma, Pa ,Peter en Vanessa.

CLUR -SUTTON Steven & Nikki 'n dogter Lindsey Michelle * 20 Junie 2009 in Brisbane . Suster vir Joanne.

TRENOR Ian & Lisa 'n seun Daniel James * 24 Junie 2009 in Umhlanga Hospitaal. Boetie vir Kyle.

VERLOWINGS:-BOTTON~LEVICK Karla & Mike is verloof. Ingrid & Garth , Penny & Dave is verheug.

DOOD:-ARLOW William James. Begrafnis uit die Ou Apostoliese Kerk Brighton Beach Bluff op 9 Julie 2009 om 10vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

BEZUIDENHOUT nee MATHYS Sarah & Tilly DUTLOW nee MATHYS . Memorial by the Congregational Church Sydenham op 11 Julie 2009 om 11vm.

BONANNI Dr Ingrid † 6 Julie 2009 tuis. x Nello. Sal gemis word deur familie en kollegas byM.L.Sultan Tegnikon. Suster van Lynda RIDOUT-TURNER.

BROMFIELD Frances Louisa 9 Sept 1923 -----7 Julie 2009 x † Sidney. Nou saam met Pa en Lance. Ma en ouma van Peter , Bernie, Dorothy, Craig, Mark, Adrian, Louise en Freddy ,klein en agterkleinkinders; Ma en ouma van Sheldeen, John, Melody en Roger, Catherine & Jonathan , Genevieve, Chris, Michael, Marina, Marc , Juan en † Chris. (Ma van Ann & Derek JONES, Peter & Bernie, Moira & Edward JOAO, Elaine & Roy CURTIS, Sheldeen en John KINGSTON, Kevin en † Lance. Begrafnis op 10 Julie 2009 om 4nm by The Church of the Good Shepherd Amanzimtoti. TEL: Sheldeen 0319036788.

ELLIS Marcelle Bernard. Seun van Jewel, Phyllis en † Desmond. Kleinseun van Peggy ELLIS. Broer en pa. Begrafnis by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham op 10 Julie 2009 om 11 vm. Verassing privaat.

FONTEIN Marshall Stephen. Memorial by DOVES Greyville op 11 Julie 2009 om 10 vm.

HOOPER Rosemary Leonora Christine. " Hoops" ons suster , vriendin en metgesel . Van Mick en Jo-Anne. Begrafnis by the Church of the Good Sheperd Durban Noord op 10 Julie 2009 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

JAMIESON Marie Blanche (Dolly) .Ma en ouma. Begrafnis op 11 Julie 2009 by Aquadene Richardsbaai om 11vm.

PETERSON Vanessa Sharon . Begrafnis by Harvest Time Ministry Church Ixopo op 11 Julie 2009 om 10.30vm. Daarna na Ixopo Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAUGHAN-EVENS Robert Henry (Bob) . Vermoor in Zimbabwe op 4 Julie 2009. Gemis deur Willi DYER, Rob, Barbi, Pippa en families.

VOLLENHOVEN Catharina Dorethea (Dot) † 6 Julie 2009. My eggenoot en moeder van Cresswell, Cybil en Renee. Begrafnis Diens ui die Nuwe Apostoliese Kerk Malvern op 11 Julie 2009 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:- BELLINGHAM Norman Donald. Onthoou deur Angela. Pa van seun Greg, Benita, Brent, Megan en Zane.

HUGHES Evan. 16 jaar dood nou.Onthou deur Avie en familie.

JAYE Gertrude (Trudie) 3 jaar dood nou. x Stanley.

NAYAGAR Eddie 7 Junie 1936 -----9 Julie 2001. Onthou deur Thilla, Radhie, Ravi, Besh, en kleinkinders.

TUNGUY-DESMARAIS Adrian 12 jaar dood nou .Onthou deur ouers. Broer van Cherilyn.

Gegroet uit Koel Durban.
Rita Quebbemann.


This thread: