BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-07 > 1247318623
From: "" <>
Subject: Re: [BP] Pieterse navorsing
Date: Sat, 11 Jul 2009 15:23:43 +0200
References: <4A585B46.00001F.03096@MAKKIE>
Beste Makkie
Het jy die naam David Jacobus PIETERSE in jou familie ?
Ek sal op die uitkyk na Ferdinand.
Ek dink ons het verskillende takke PIETERSE.
Groete
Elani
----- Original Message -----
From: "makkie de klerk" <>
To: <>
Sent: Saturday, July 11, 2009 11:28 AM
Subject: [BP] Pieterse navorsing
> Hallo, ek is nuut op die poslys en wil graag weet waar ek inligting oor
> die voorouers van Ferdinand Pieterse van Potchefstroom kan opspoor.. Die
> inligting wat ek tot my beskikking het is na sy afsterwe. Ek is eintlik
> op soek na inligting van sy voorgeslagte voor 1888 in Suid Afrika. Enige
> inligting of wenke is welkom. Dankie, MdeKlerk.
>
> -------------------------------
> To unsubscribe from the list, please send an email to
> with the word 'unsubscribe' without the
> quotes in the subject and the body of the message
This thread:
| Re: [BP] Pieterse navorsing by "" <> |