BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-07 > 1247693497


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [Koerant] The Mercury Woensdag 15 Julie 2009
Date: Wed, 15 Jul 2009 23:31:37 +0200


Dag vriende,

QUICKQUIP:- " The higher the buildings , the lower the morals. " Noel COWARD.
[jammer oor Sondag se weglating. Ek het vergeet om een te soek toe ek tuis kom van die werk af.]

GEBOORTES:- MC CONNELL /COETZEE Don & Janis 'n seun Laiton * 10 Julie 2009. Kleinkind vir Ivor & Bev.

MIZRACHI nee SUMNER Joanne & Itali 'n dogter * 6 Julie 2009 in Parklands. Suster vir Aylton. Kleinkind vir Carol, Allan, Sari en Hezi.

SOUTHWOOD Larry & Nikki 'n seun Matthew David * 9 Julie 2009 in Parklands Hospitaal. Boetie vir Joshua en Que-Anne.

WEST Steve & Yolanda 'n dogter Kaleigh * 11 Julie 2009 in Parklands. Suster vir Courtney & Tanielle.

VERJAARSDAG:- ASBURY Rob . Geluk met verjaarsdag van Steve.

VERLOWINGS:- ARDé -ESSERY Taz & Mark. Geluk van Eric, Di en Ross, Louis, Shar en Debra-Lee.

MAITRE Bruce & Jane se dogter Susan aan Graham , " son of former Alastair & Carol BREBNER ".

HUWELIKE:- MAHARAJ Natasha & Mats KJELLING trou by Kersney Chapel ,Botha's Hill.(foto).

CURR Rowena & Ruan VISAGIE trou by Yellowwood Cafe , Howick. (foto).

REID Tamlyn & Vinnie PAPENFUS trou by Salt Rock Hotel .(foto).

AITCHISON Kate & Leighton MURRAY trou by Botha House Umdoni Pennington (foto).

DOOD:- ANDERSON Alice Sarah 23 Des 1920 ----9 Julie 2009. Memorial op 17 Julie 2009 by die Seventist Day Church Pinetown om 10vm.

AUGUSTE Lawrence Reginald van Wentworth. Begrafnis op 16 Julie 2009 by Christ The King Parish Wentworth om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

BARBOUR Ruth Marion 2 Des 1912 ---11 Julie 2009 by Flame Lily Park.Ma ,ouma en oumagroot van Rob & Judy, Trish, Pete & Jenny en hul families. Memorial op 18 July 2009 by Hillary Methodiste Kerk om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BREMER Roger John 23 Junie 1970 ----7 Julie 2009 (tragies).Seun, broer en oom van Louise, Libby, Jo en families. Begrafnis op 16 Julie 2009 om 2nm by Stamfordhill Methodiste Kerk Morningside Durban. Verassing Privaat. Ingesit deur MARTIN'S PMB 0333421077.

CROOKES Brett Norton 19 Nov 1967 -----11 Julie 2009. Memorial by Methodiste Kerk Scottsburgh op 16 Julie 2009 om 11 vm.

DEACON Shirley Mavis. † 30 Junie 2009. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 17 Julie 2009 om 2nm.

DICKSON Peggy 15 Aug 1939 ---10 Julie 2009 x Norman . Ma van Norman , Angela, Wayne en Gary. Ouma van Nathan, Taniel , Shawn, Tayla en Jade. Skoonma van Edward, Jean en Taryn. Memorial by The Trinity Methodiste Church La Lucia op 17 July 2009 om 10.30 vm.

DONALDSON Patricia. Ma en ouma van Derrick, Di, Ralph en Troy. Ook gems deur Chyril en Dupie. Sal aan jou dink en nooit die oorslape by jou, oom Mike en Lee vergeet nie van Anne.Rus nou saam met oupa, ouma en tannie Kay.

DUNSTONE Gerald. Memorial by N G Kerk Scottburgh op 15 Julie 2009 om 11 vm.

DYMOTT Anne Madeleine † 9 Julie 2009 by Outspan Retirement Centre Sania Rd. Ingesit deur SHANLEY'S.

ERASMUS Laurie 15 Nov 1927 -----15 Junie 2009. Man ,Pa ,skoonpa en oupa van Doreen, Dieu-Donne, Lawrie, Eric, Maureen en Nicholas.

GILDER Olga † 14 Julie 2009. Ma van Kerry, Karen, Susan, Traci, Nora, Herbie, Mike, klein en agterkleinkinders. Memorial by Pinetown Baptiste Kerk op 17 Julie 2009 om 3nm.

GILLMER Dr. Ralph Ellis 7 Jan 1923 ----11 Julie 2009. x Joan . Pa van David, Mark en Ruth. Skoonpa van Michele, Diana, en Dennis. Oupa van Justin, Mellisa, Julia, Sarah, Andrew en Emma,.Oupagroot van Gia, Mila. Begrafnis op 16 Julie 2009 by St Martins on the Field Anglikaanse Kerk Durban Noord om 15 nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

GODFREY Allan 10 Sept 1925 ----11 Julie 2009. Begrafnis by " His Church" Pinetown op 16 Julie 2009 om 11vm.

GRANT Gregory. TE jong om dood te gaan van Rod, Jean , Jill , Rowan en Grant. Viering van sy lewe by St Olav's Church Musgrave op 16 Julie 2009 om 14.30nm Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S.

HELLMANN nee TOMKIN Janet † 13 Julie 2009 in Toronto. Dogter van Sonny & † Rita. Getroud met Jonathan . Ma van Daniel, en Sarah en suster van Neil. Ingesit deur Neil & Sally.

HUGHES Patricia Minnie Joyce 1923 ---† 13 Julie 2009 .Ma van Nigel en Greg. Skoonma van Angeline , Jonathan, Matthew en Nicholas . Begrafnis by DOVES Greyville op 17 Julie 2009 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JACOBS Eleanor 28 Junie 1927 -----12 Julie 2009 x † Rex. Memorial by Methodiste Kerk Broadway op 21 Julie 2009 om 12 middag.

LOVE Brian Terry † 13 Julie 2009 aan Kanker. Ons gebede gaan saam met Linda , Sarah, Debbie, Mike , Joe , Matt en Greg. Ook vriend van Andrew TAYLOR.

McGEE Hillary 12 Aug 1937 ----13 Julie 2009. Ma van Ann, Lynn, Shirley, Gillian, Jennifer en Claire. Ouma van Rachel, Justin, Tayla en Sarah. Memorial by The Durban Christian Centre Mayville op 17 Julie 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PRITCHARD Judith (Judy) 19 Junie 1952 ---10 Julie 2009 . Suster van Pam en Rowland. Tannie van David, Shannon, Sean ,Tammy en Bradley. Memorial by Emmanuel Cathedral Durban op 18 Julie 2009 om 1230nm.

REINECKE Louis Paul x Hester. Pa van John ,Angela en Stephanie. Memorial by Holy Trinity Church Hillcrest op 18 Juli 2009 om 11vm.

SHONE Bill † 10 Julie 2009. Man ,pa en oupa van Christine, Will, Cathy ,Kevin en baba Joel. Viering van sy lewe op 16 Julie 2009 by Durban Noord Baptiste Kerk om 11vm.

SLABBERT Viv x Heather. Pa van Paula& Philip, Julie & Brad en oupa van 5. Memorial by Westville Boys High School op 16 Julie 2009 om 3nm.

SMITH Derek John 29 Maart 1923 ---10 Julie 2009 x Elaine . Pa van Lawrence, Mark en Andrew. Skoonpa van Mandi ,Nan en Ginine. En al die kleinkinders .Ook † Rick. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STEVENS William (Bill) .† 12 Julie 2009. Pa van Cheryl en Rais, Rose en Graham, Craig en Wendy, en Kevin en Breta. Ook oupa. Memorial by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 16 Julie 2009 om 2nm.

STUBBINGS Moira .Begrafnis by St Lukes Anglikaanse Kerk Howick op 16 Julie 2009 om 1430 nm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

UYS nee SPROTT Jennifer Wren † 13 Julie 2009. Geliefde deur John, Cheryl, Mike en Brendon.Een van Golden Hours Special School se vriende en Mentor. Simpatie aan John en familie. Van Golden Hours School.

WALSH Aidan † 11 Julie 2009 . Vriend van oor die 40 jaar van Cheryl en Robert JOHNSON. Peetpa van Damon THOMAS.

MEMORIAM:-ABBOTT Cynthia Mavis † 15 Julie 1990. Ma van Lorraine . Ouma en oumagroot.

COLQUHOUN Cal. Pa en vriend.

HOLMES Cleo 2 Aug 1928---15 Julie 2006. Ma en ouma van Carol, Jimmy, Terry , familie en kleinkinders.

MENDES Joseph Manuel 01Julie 1955 ----13 Julie 2008.Onthou deur Vrou, kinders , skoonkinders ,Skoonma en oupa.

RICHARDS Donna Mary † 15 Julie 1999. Vrou, ma en ouma van Sylvester en familie.

SMALE Penelope Ann. † 15 Julie 2004. Onthou deur familie.

WALLACE James Trevor † 15 Julie 2004. Pa van Hazel , Peter en Douglas.

Gegroet uit Durban waar ons 'n bietjie meer reen gekry het vroeer vannaand.
Rita Quebbemann



This thread: