BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-07 > 1247939793


From: "aletta magrieta.quebbemann" <>
Subject: [BP] [Koerant] The Mercury Vrydag 17 Julie 2009
Date: Sat, 18 Jul 2009 19:56:33 +0200


Dag vriende,

QUICKQUIP:- " A lie gets halfway around the world before the truth has a chance to get its pants on . " Winston CHURCHILL.

GEBOORTES:- FOURIE nee CRAIGEN Stuart & Cynthia 'n seun Michael James * 10 Julie 2009 in Westville Hospitaal. Boetie vir Kimberley en Aerin.

KLIJNSTRA Boudewijn & Karin 'n seun Rudy Boudewijn Janes * 16 Julie 2009 in Westville Hospitaal. Boetie vir Anouk , Maia en Lola. Kleonkind vir Paula & Jimmy MONK en Elly & † Boudewijn KLIJNSTRA.

LEATHERN Kia & Earl 'n seun Thomas Earl * 13 Julie 2009 . Broer vir William.

SMITH nee FRANKLIN Justin & Lisa 'n dogter Lily * 15 Julie 2009 by St Annes Hospitaal PMB.

VERJAARSDAG:- Tyler REECE 1 volle jaar oud vandag. Van ouers. Ook Grootouers en tannie Tam en oom Shaun.

HUWELIK:- PEARCE Michel & † Gregory se dogter Philippa x 10 Julie 2009 met Robin , seun van Fiona & Andrew CHARNAUD in Durban.

DOOD:- BANNISTER Leslie Grange † 5 Julie 2009 x Denise . Pa van Bev en Piet BAKKER , Sue & Mike TREMEER, Robyn & Gary DAY. Oupa van Liesel en Carla BAKKER, Kerri en Bertt TRAMEER, Cameron en Natalie DAY. Oupa groot van Carmen BAKKER. Viering was privaat.

BARBER Patricia (Pat) † 16 Julie 2009. Ma van Carol, skoonma van Pat en ouma van Tarryn en Mandi-Kate. Oumagroot van Luke.

BLAIR-Michael (Podge) 2 Mei 1937 ---15 Julie 2009 by Morningside Clinic in JHB. x Janet. Pa van Mandy & Frank en oupa van Sebastion en Skylar; Broer van Peter en Sheila en oom van Frances & Colin, Andrew, Warren en Michelle, Duncan en Sarah, Chelsea , Cameron en Phoebe, Alison , Natalie, Blair & Travis.; Broer van Trish en Ben. Oom van Anton & Sue, Marek , Jessica en Lisa, Deon en Alison, Candice en Rhett, Carl en Natasha, Samantha en Courtney en Deidre.

BLANDIN DE CHALAIN Emmanuel Jean † 15 Julie 2009. Memorial op 20 Julie 2009 op 20 Julie 2009 by The St Cyprians Anglikaanse Kerk Umbilo Rd om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S.031-2057644.

BODDY Muriel (Molly) 22 Feb 1931 ------14 Julie 2009 .Ma ,ouma en oumagroot van James, Brenda, Jordash, Georgette, Nicolas, Wendy ; Terry, Muriel, Ruth, Andrew, James JP, Tim, Susie ,??ke , Mat en Nicole.; Ma van Lilian en ouma van Jenny, Russel, Lisa, Gerry, Vee en agterkleinkinders. Ma van Margie, Derek, Logan, Keran, Janine, Manuel ,klein en agterkleinkinders. Begrafnis op 18 Julie 2009 by Stellawood Krematorium Kapel om 9 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

BURDEN Elaine . Simpatie aan familie van almal by die Stella Park Bowling Club.

COLBORNE Beautiful Haley Taya van PMB. Dogter van Zane en Melinda COLBORNE nee GRADIDGE. Begrafnis by The Kingdom Hall of Jehovah's Witnesses Hayfield PMB op 18 Julie 2009 om 11 vm. Daarna na Mountain Rise Begraafplaas om 1230nm. Ingesit deur IMBALI Funerals 033 3455780.

COOPER Chadwick Iris Maude (Iris) .1 Sept 1924 ----15 Julie 2009 x Eric vir 59 jaar. Ma van Julian x Reg.

COX Michael John James (Mike) . † 10 Julie 2009 x Mary. Pa van Jane en † Christopher . Oupa van Rachel en Declan . Liefde van Mary, Jane , Keith, Rachel en Declan.

DICKS nee BARKWILL Lucy Ellen 13 Julie 1914 -----15 Julie 2009. Ma van Lucy & Boy, Jeanette & Bernard , Tommy & Helen. Ouma en oumagroot. Memorial by Shepstone Place Aged Home Escourt op 23 Julie 2009 om 1nm.

DONALDSON Pat (Trish). Ingesit deur Betsy, David, Miriam, Alan , Julie, Bob, Kaplan familie. Ma van Leeann en Norman en ouma van Haylee en Claire. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood Durban op 17 Julie 2009 om 2nm.

ELS Andrew 11 Sept 1931 ------† 15 Julie 2009 x Monica vir 54 1/2 jaar. Pa van Leigh en Hayley. Ook Pa van Lynda, Collin, Louise, Lisa, Bernita, Jo-Anne, Damon, Brett, Clyde en kleinkinders.Viering van sy lewe by Living Waters Church Prospect Hall Rd op 17 Julie 2009 om 2nm.

GOOSEN Jin † 15 Julie 2009 . 'n Vol lewe van 57 jaar. x Braam. Ma van Clyde, Nicola en Linzi en ouma van Jaime en Kyle. Diens by DOVES Greyville op 20 Julie 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HORT Derrick Rodney . Memorial by Dutch Reform Church ,NG Kerk Amanzimtoti op 17 Julie 2009 om 2 nm.

JOHNSON Jean Millicent . Ma van Brian & Lorelle. Ouma van Lance ,Delene ,Robyn en Brad.;Ouma van Loren, James, Meghan en Matthew. Ma van † Brenda , Linda en Mervyn. Skoonma van Lorelle, Victor en † Jeanette ,ouma en oumagroot.Begrafnis by St John's Anglikaanse Kerk Sydenham op 18 Julie 2009 om 1030 vm. Daarna na Stellawood begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

JOSEPHS nee DOUGLAS Annie Christina † 10 Julie 2009. Gemis deur Josephs, Douglas, Williams, Sias/Moses., Smith, Mull/Baronet, Pieterse en Saayman families.

MIDDLETON nee MULDER Jacqueline 28 Feb 1966 -----15 Julie 2009. Vrou ,ma en vriendin Gemis deur Jeremy, Abigail en familie. Memorial by DOVES Greyville op 17 Julie 2009 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MULLER Daphne.Ma en ouma. Requiem Mass by St Barnabas Anglikaanse Kerk Bluff op 20 Julie 2009 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NESS Dr Holford † in Australia. Pa van Brian, Suzanne, Linda en Donnee.

PETTIGREW Robin Scott x Lyn .Pa van Angela, Gordon, Stephen. Skoonpa van Dale, Keren en Linda. Oupa van Natsha, Kelwin, Claire, Jonathan ,Robyn en Ben. Memorial by The Church of the Good Shepherd Durban Noord op 18 Julie 2009 om 2nm. Ingesit deur BELL Funerals.

SLOGROVE Malcolm James 24 Sept 1947 ------14 Julie 2009. Broer van Eric, Heather, Dawn , en † Mike en Des. Pa van Maverick en Layla.

WEARE Hilda. Kollega en vriend van Doreen CLARKE. Simpatie aan Sandy en Glo van "The Tucks".Memorial by Frere Rd Presbyterin Kerk om 11 vm op 21 Julie 2009.

WILLIAMS HAVELOCK (Popeye) † 14 Julie 2009 . Van die WILLIAMS familie.

MEMORIAM:- BAKER André 18 Julie 1971 ----29 Maart 2003. Jou verjaarsdag . Onthou deur Amanda, Ardén en Danré .

BERGOFF Stella Susan .Onthou deur jou man Chester, Liz, George, Connie, Belinda en Rita.

BOTHMA nee MILLINGTON Josephine Clare 14 Julie 1963 ----18 Julie 2006. Dogter van Josie , suster van Steve en Ma van Joelie en Deeds.

CHANNELL Molly & Vic. Onthou deur Lee en Jason.

FREEMAN Dave Thomas. 17 Julie 1942 ----25 April 2008.Onthou op verjaarsdag deur Nedda.

KING Rolen 6 Jan 1947 ----8 Julie 2004 x Geraldine en familie.

LEWIS Nell S.M. 11 jaar dood nou. Onthou deur Germaine , Gregory en familie . Ma en ouma van Yves, Gerry en Regan; Ook onthou deur Eugenie en Jeff en Marie en familie.

Gegroet uit oop lug koel aand ,sonder trui in Durban.
Rita Quebbemann.


This thread: