BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2009-11 > 1257842490


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 09 Nov 2009
Date: Tue, 10 Nov 2009 10:41:30 +0200


Gelukwensings
Ouma Beet is 80 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2009)

Sterfgevalle
MALHERBE, Dr. L.F. (Boet). +Woensdag 28 Okt 2009 87 jaar op Boesmansriviermond.
Hy was internis in Pretoria en verbonde aan mediese fakulteit Univ. van Pretoria.
Eggenote Elsa, seun dr. Daan MALHERBE (radioloog), dogter Louise KRIEL (WNNR, Pretoria)
hul eggenotes en ses kleinkinders. Gedenkdiens gehou op Saterdag 31 Okt 2009 14:00
(Die Burger Oos-Kaap 09/11/2009)

SMIT, Deon Francois. +Donderdag 04 Nov 2009 72 jaar. Eggenote. Roudiens Dinsdag 10 Nov 2009
10:00 NG kerk Moedergemeente, Bedford. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2009)
Von der Decken Begrafnisdienste 083 285 9289

In Memoriam
CILLIERS, Charl Daniel. +08 November 2008. Suster Pinky, broer Johan, broerskinders en
kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/11/2009)

Hester Marx Loerie



This thread: