BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2010-08 > 1282251059


From: "Gerda gmail" <>
Subject: Re: [BP] GISA nuwe CD's
Date: Thu, 19 Aug 2010 22:50:59 +0200
References: <001001cb3faa$dffbc340$e513d0c4@nmmu.ac.za>


Dankie Janet!

Gerda


----- Original Message -----
From: "Janet Melville" <>

> Die nuwe CD's wat beskikbaar is, is die ou SAG reeks boeke.
>
> Die nuwe inligting wat beskikbaar is kan jy per van bestel en die vanne
> wat beskikbar is is A - G
> Jy betaal dan per bladsy afhangende van hoeveel bladsye se maar die
> Bouwers, of Bothas is.
> Dit is in PDF formaat en sal per epos aan jou gestuur word.
>
>
> Mense moenie dink die CD's het nuwe inligting nie.
>
>
> Groete
> Janet Melville


This thread: