BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-05 > 1305015470


From: "Johan Pottas" <>
Subject: [BP] Fwd: Dannhauser-stamregister
Date: Tue, 10 May 2011 10:17:50 +0200


Dag almal

Johann Dannhauser het my gekontak. die brief hieronder is
vanselfsprekend. Indien iemand die DANNHAUSER's kan en wil help, kontak
Johann asseblief


Hallo Johan

Soos bespreek, hiermee die selfverduidelikende behoefte.

Dit sal waardeer word indien jy dit sal sirkuleer aan moontlike
belangstellendes.

Groete

Johann Dannhauser
082 773 2150



Iemand benodig om Dannhauser-stamregister op te dateer

Die stamregister van die Dannhauser-familie in Suid-Afrika sedert 1795
is tot op datum deur mnr. Gert Claasen bygehou. In 2003 is die
stamregister in boekvorm uitgegee en dit sedertdien het Gert dit bygehou
tot op datum.

Gert het egter onlangs afgetree en wil nie meer die stamregister
hanteer nie. Hy is egter beskikbaar om te help met advies waar nodig.

Gevolglik word iemand benodig om hierdie taak van die
Dannhauser-stamregister oor te neem. Sodanige persoon moet basies die
vermoë het of dit vinnig kan aanleer, moet die taak volhoubaar verrig en
moet uiteraard passie daarvoor hê.

Enige iemand wat belang stel, kan met Johann Dannhauser in Bloemfontein
skakel by 082 773 2150 of epos .




--------------------------------------------------------------------------------



Johan J Pottas IKT / ICT
Universiteit Vrystaat / University Free State
Tel: +27-51-401-2767 werk
Tel: +27-51-522-7329 huis
Tel: +27-82-569-3727 sel
Faks: +27-51-401-2765 werk
Posbus 34559, Faunasig, 9325



_____________________________________________________________________

University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer.
Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details.

Universiteit van die Vrystaat:
Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig.
Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar.
_____________________________________________________________________


This thread: