BUITENPOSTEN-L Archives
Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-06 > 1308754829
From: "P Marx" <>
Subject: [BP] Vergete grafsteen
Date: Wed, 22 Jun 2011 17:00:29 +0200
Help 'n bietjie hier, asseblief.
My niggie het haar oupa-grootjie se grafsteen gekry naby die plek waar daar eens
'n plaas-begraafplaas was. Ouma-grootjie en die res van die familie wat daar begrawe
is, het ook saam met oupa-grootjie "verdwyn".
Oupa-grootjie se seun en kleinseun is begrawe in die Loerie-begraafplaas. Mag die steen
by hulle grafte monteer word? Natuurlik met die Kerkraad se toestemming - dit is 'n Kerkhof diƩ.
Baie dankie
Hester Marx Loerie
This thread:
| [BP] Vergete grafsteen by "P Marx" <> |