BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1309504383


From: "Anina du Plessis" <>
Subject: [BP] ENSLIN/GROBLER/DE BEER
Date: Fri, 1 Jul 2011 09:13:03 +0200


Kan IEMAND Help asb. My Pa se Ouma was Catharina Maria Grobler d/v
Nicolaas Johannes Grobler en Johanna Petronella de Beer



Sy het een van haar digters vernoem na iemand (seker familie van haar) nl.
Hans Jurgens Steyn Enslin wat getroud was met Phillipus Arnoldus Eloff.



Ek sal graag wil weet waar hierdie Hans Jurgens Steyn vandaan kom.



Ek het hierdie Ouma-grootjie se familie bekyk maar kry nêrens so ‘n naam nie



Vriendelike groete



Anina































This thread: