BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1309845292-02


From: "aletta magrieta Quebbemann" <>
Subject: [BP] [Koerant] Daily News 1 Julie & Saterday Independent 2 Julie2011
Date: Tue, 5 Jul 2011 07:54:52 +0200


Dag vriende,



QUICKQUIP:- " When I go to the press conference before the game, in my mind
the game has already started." Jose MOURINHO.



GEBOORTES:-HIGGINS - BOTHA Jamie & Natalie 'n seun Rory Matthew * 28 Julie
2011 in Denmead England. Boetie vir Conor. Kleinkind vir Lee en Pam. [Daily
News]



MEAKER nee GAFNEY Allister & Seanne 'n dogter McKenna Rachel * 27 Junie
2011 in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Pat & Lynette. Agterkleinkind vir
Bill. Tannie Hayleigh en oom Izak is reg om te bederf.



MYBURGH Gary & Shelly 'n dogter Jessica Maree. Suster vir Georgia. 2de
kleinkind vir Rusty Barker.



ROBERTSON nee KIRKPATRICK Darren (Daz) & Tess 'n dogter Amy Sarah * 29
Junie 2011. Suster vir Gemma en Matthew. Kleinkind vir Kirky en Ro.



DUFFY nee WOSTENHOLM Patrick & Kim 'n dogter.



KALIL nee COLIA Brett & Michelle 'n seun Jake.



TASKER Michael & Gail 'n dogter Evie Jean.



PHIPSON Dave & Shelley 'n dogter Sophia Grace .



WAKEFIELD Myles & Lara 'n dogter Jessica Anna



CROOKES Gareth & Michelle 'n baba ? Samuel Frederic (Volgens hulle
kleurskema is dit 'n dogter seker fout)



VERJAARSDAG:- HULETT Brenda * 2 Julie 1911. Ma ,ouma en oumagroot. Viering
by Salt Rock. Van Almal Yvonne, Jennifer en Jack, Bruce & Yvonne, Netta &
Tony, Winsome & Paul, Rosanne en families. ( Daily News).



VERLOWINGS:- CAITMAN / WESSON Ruth , Jeremy, Sally en Dennis gee verlowing
bekend van hul kinders Wayne aan Leigh. (Daily News)



CREWS George & Brenda se seun Grant aan Hannah , dogter van Cedric & Pauline
MUNNS van Coventry England.



HUMPHEYS Bob & Chookie se dogter Kelly-Lee aan Brett , seun van Bev &
Denzil ANDREWS .



TARR Clive & Gill en William & Pam TYLER se kinders Shaun en Megan is
verloof.



HERDENKING:- BLAIR (Ruby) Herdenking. Ouers van Lauren & Rod, Carla &
Warren en Jenna . Grootouers van Michaela.



DOOD:- BOOYENS Johnny 2 Junie 1948 ---30 Junie 2011 . Man, pa ,seun en oom
.



CHAPMAN Dean Cedric + 30 Junie 2011 x Brigitte. Broer van Heather. Seun van
Pat en oom van Shannon en Shaun. Requiem Mass by Assumption Catholic
Church Umbilo op 5 Julie 2011 om 11 vm.



CRAIG (CROOK) Heather Beverley + 30 Junie 2011. Ma , suster en ouma.



GENTLES Tommy + 29 Junie 2011. " One of our great sons of SA Rugby and
captain of the Villager 1958 Grand Challenge winners" Simpatie aan Jean, en
familie . Van Villager Football Club.(Daily News)



GILBERT Jonathan (Jonny) x + Sylvia. Pa van Jenny, Neville, Karen, Neil,
Leigh, Orville, Lyndon en + Vaughn. Oupa en oupagroot. Begrafnis op 5 Julie
2011 om 10vm by Springfield Methodiste Kerk. Daarna na Stellawood
Begraafplaas. Ingesit deur CENTRAL Funerals 031 3093595.



GLEN Buddy . Van Bev, Sam, Bill, Amari, Diekie en Stuart. "Wake" tuis op 2
Junie 2011 om 12:30middag. TEL:- 0829013134.(Daily News)



KLUG Erwin +25 Junie 2011 x Muriel . Pa en oupa.



MOLLARD Brian Roger + 1 Julie 2011. Man ,pa en oupa . Van Ingrid, Michelle,
en Steve, Nicole , + Roger, Jethro, Luke en Tammy, Jessica, Caleb en Bella.



NEWMAN Frederick Charlie 5 Aug 1925 -----25 Junie 2011 x Stella. . Liefde
vanaf Cheryl, Tony, Jennifer, Lauren, Dylan, Scott, Denielle, Rob, Storm en
Ray. Memorial by Lonehill Village Church op 1 Julie 2011 om 3nm. [Daily
News]



NILAND Ian Cameron + 26 Junie 2011 Broer van Ken, Ben, Sandra, Jayne en
familie.



ROSS-GORDON Shirley . Vriendin van Marlyn, Ian en familie.



STEYN May Coombe + 30 Junie 2011. Ma van Douglas, Colin en families.
Memorial by Hillcrest Methodiste Kerk op 6 Julie 2011 om 11 vm. Ingesit deur
OAKLEIGH 0333426116.



VAN DEN BERG 23 Maart 1931 ---29 Junie 2011 . Ma van Leon, Dennis, Barrie en
Andre. Memorial by Kingsmead Christian Fellowship Kapel, Kingsmead Girls
College Rosebank Johannesburg. Op 2 Julie 2011 om 3nm . TEL:- Leon
0766807461. (Daily News)



VAN HAGHT Thelma + 25 Junie 2011 in Kaapstad. Van Andrew, Tanya, Andy &
Emelye BROWN (New Zeeland).



MEMORIAM:-ASHE John (Bunny) 2 jaar dood nou x Remona, pa en oupa.



BOOYSEN Hennie (Kappie) + 1 Julie 2001. Gemis deur familie.



BOSSE Johnny (Bokkie) 8 Aug 1922 ----1 Julie 2002. X Freda. Pa van Peter,
Sheryl, Yvonne. Lorraine. Klein en agterkleinkinders.



COCKRAFT Walter John .3 jaar dood nou. Van Nick en Lee.



DELLIUS Louis + 2 Julie 2005. Gemis deur Gladys, Fiona, Les, Lee-Ann en
Matthew.



DUGUID Daisy 24 Nov 1918----2 Julie 2006. Ma van Sheila en Heather en
families.



GLADDIGE Henry . Gemis deur Mev WARWICK.



KNOP Peter . 20 jaar dood nou .Tragies saam met sy polisie hond Cuzak. Van
Gerry BAILLON en Carol LANE.



LOGAN Di. Ma van Sally.; Ma van Glenn, Sally en families.



ROWLES Sylvia . 7 jaar dood nou. Ma van Michael en Heather.



WHITE Teddy + 1 Julie 2010 . Man, pa ,oupa en broer. Van Gloria, Julie,
Jacque, Shaun, Leon ,Donna , kleinkinders en Charlie ,Pam en Val.



Gegroet uit baie winderige Durban,

Rita Quebbemann.




This thread: