BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1310102831


From: "aletta magrieta Quebbemann" <>
Subject: [BP] STEENKAMP
Date: Fri, 8 Jul 2011 07:27:11 +0200


Dag vriende,



My oudste broer se kleinkind is gebore.





STEENKAMP Alexander (Xander ) * 7 Julie 2011 om 13:25 nm het sy verskyning
gemaak . Hy het 2.74 kg geweeg en is 47 cm lank. Gebore Nelspruit
Hospitaal.

Hy is 1ste kind van Rhynard Jacobus Frederich STEENKAMP x Ann Charmaine *
MATTHEYSE .



Kleinseun van Johannes Jacobus Odendaal (Johan) STEENKAMP x Aletta
Gertruida Elizabeth (Alta) * COERTZE .

Kleinseun van Dennis en Anneke MATTHEYSE.



Agterkleinseun van Aletta Magrieta * LOURENS x Jacobus Frederich
STEENKAMP.



Gegroet uit Durban

Rita Quebbemann * STEENKAMP


This thread: