BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1310384222


From: "Charlie Els" <>
Subject: Re: [BP] DUITSE LEWENSWYSE IN MIDDEL EEUE EN LATER
Date: Mon, 11 Jul 2011 13:37:02 +0200
In-Reply-To: <!&!AAAAAAAAAAAYAAAAAAAAANca/CZILJNHp5PqNZiiirbCgAAAEAAAAK+pv1lljnFLuKM0CVDgMsIBAAAAAA==@wol.co.za>


Anina,

Ek het dit bietjie bestudeer vir my artikel oor die Els stamvader (Familia
48(1)van 2011).

Kyk bietjie na:

http://tinyurl.com/64bu4nr

en

http://mysite.verizon.net/tw.mohr/mohrhistory.htm

Soek ook na die boek "Het Oost-Indisch avontuur: Duitsers in dienst van de
VOC (1600-1800)" op die Internet. Daar's aflaaibare hoofstukke (ek wet nie
nou dadelik waar nie)

Dit gaan nie al jou vrae beantwoord nie maar dalk help dit tog.

Groete,

CHARLIE




-----Original Message-----
From:
[mailto:]On Behalf Of Anina du Plessis
Sent: 11 July 2011 01:04 PM
To:
Subject: [BP] DUITSE LEWENSWYSE IN MIDDEL EEUE EN LATER


Ek probeer ‘n prentjie vorm van hoe my voorsate gelewe het in die 1300 tot
1700 in Duitsland,

Volgens inligting was die meeste Enslin mans van daardie tyd Slagters?

Wat sou dit alles behels , ens ens.

Een was ‘n slagter in die leer van die Hertog van Alba in die Nederlande in
ongeveer 1560-70

Volgens wat ek kon uitvind het hy daardeur redelik welvarend geword

Weet iemand dalk waar ek meer kan uitvind. Spesifieke inligting oor die
gewone lewens van daardie tyd.

Ek het baie geskiedenis oor die algemeen maar nêrens in die boeke is die
lewenswyse beskikbaar nie

Groete

Anina



This thread: