BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1310462757


From: "P Marx" <>
Subject: [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 09 Julie 2011
Date: Tue, 12 Jul 2011 11:25:57 +0200


Sterfgevalle
BOTHA (née FERREIRA), Bessie Smith. In lewe van Jeffreysbaai, voorheen Bloemfontein.
09 April 1929 - 05 Julie 2011. Leopold, Therésa, Elsabé en Corne. Dankdiens Saterdag
09 Julie 2011 15:30 Hervormde Kerk, A D Keetstraat, Jeffreysbaai. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)

GERBER, Willie Jacobus (Willie). +Donderdag 07 Julie 2011. Kinders, kleinkinders,
agterkleinkinders. Diens Maandag 11 Julie 2011 11:00 NG Kerk Van Stadens.
Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)
Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

INGRAM, Lionel Edwin (Lionie). +Woensdag 06 Julie 2011. Eggenote Louise, kinders Karen
DU PREEZ, Morné INGRAM, vier kleinkinders. Diens Maandag 11 Julie 2011 14:00 NG Kerk
PE Heideveld, Dundeeweg, Rowallanpark. Verassing privaat. (Eggenote en kinders se name
uit koerantberig 'Oud-koerantman sterf aan beroerte' Die Burger O-K 9/07/2011)
(Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011) Carisa Ellis DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

JANSE VAN RENSBURG, Susan. +Maandag 04Julie 2011. Seun, dogter, kleinkinders,
agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 11 Julie 2011 10:00 Sionsrand NG Kerk,
Bramhopestraat, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)
Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam
SWARTZ, Andries (JJ). Drie jaar oorlede. Jou Jule's, kinders Armin en Elandré.
(Die Burger Oos-Kaap 09/07/2011)

Hester Marx Loerie





This thread: