BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1311232962


From: "Janet Melville" <>
Subject: [BP] Johannesburg Greymont
Date: Thu, 21 Jul 2011 09:22:42 +0200


Ek het n Flippus Frederik van der Merwe gebore 1925 in Greymont in
Johannesburg sy ouers is Johannes Petrus van der Merwe en Jacoba Johanna
Margaretha Nel en verder weet ons niks nie, in die Kieserslys is hy gebore
Johannesburg hy was n boilermaker van Greymont. Wat ek wil weet hoe kan ek
uitvind waste NG Kerk was in daardie omgewing, wat is die is naburig
woonbuurte waar ons dalk n kerk kan opspoor waar hy gedoop het en of sy
broers en susters gedoop is

Enige voorstelle sal welkom wees

Dankie

Janet


This thread: