BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1311236584


From: Arnold Greyling <>
Subject: Re: [BP] Johannesburg Greymont
Date: Thu, 21 Jul 2011 10:23:04 +0200
References: <000001cc4776$fb8a9c60$f29fd520$@co.za>
In-Reply-To: <000001cc4776$fb8a9c60$f29fd520$@co.za>


On Thu, Jul 21, 2011 at 09:22:42AM +0200, Janet Melville wrote:
> Ek het n Flippus Frederik van der Merwe gebore 1925 in Greymont in
> Johannesburg sy ouers is Johannes Petrus van der Merwe en Jacoba Johanna
> Margaretha Nel en verder weet ons niks nie, in die Kieserslys is hy gebore
> Johannesburg hy was n boilermaker van Greymont. Wat ek wil weet hoe kan ek
> uitvind waste NG Kerk was in daardie omgewing, wat is die is naburig
> woonbuurte waar ons dalk n kerk kan opspoor waar hy gedoop het en of sy
> broers en susters gedoop is

Hallo Janet

Jou beste kans is waarskynlik die NG kerk Waterval wat die oudste
gemeente in die omgewing is. Anders probeer die NG kerk Greymont, maar
gemeet aan die kerkgebou is dit 'n baie jonger gemeente as Waterval.

Ek het ongelukkig nie kontak nommers nie maar kan probeer uitvind as jy
nie andersinds regkom nie. Ek woon nie te ver van beide kerke nie.

Groete
Arnold

--
"Virtual" means never knowing where your next byte is coming from.

Arnold Greyling
E-mail:
Tel: +27 11 673 2628 Cell. +27 82 377 1836 Fax. +27 11 477 0527


This thread: