BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1311256773


From: "Janet Melville" <>
Subject: Re: [BP] Johannesburg Greymont
Date: Thu, 21 Jul 2011 15:59:33 +0200
References: <000001cc4776$fb8a9c60$f29fd520$@co.za><20110721082304.GA8206@hasie.menusis.com>
In-Reply-To: <20110721082304.GA8206@hasie.menusis.com>


Dankie ek sal kyk of ons iets in Waterval kan kry, Greymont self is seker te
jonk
Maar as jy die NG Greymont se tel nr kan gee kan ek bel en vra
Janet

-----Original Message-----
From:
[mailto:] On Behalf Of Arnold Greyling
Sent: 21 July 2011 10:23 AM
To:
Subject: Re: [BP] Johannesburg Greymont

On Thu, Jul 21, 2011 at 09:22:42AM +0200, Janet Melville wrote:
> Ek het n Flippus Frederik van der Merwe gebore 1925 in Greymont in
> Johannesburg sy ouers is Johannes Petrus van der Merwe en Jacoba Johanna
> Margaretha Nel en verder weet ons niks nie, in die Kieserslys is hy
gebore
> Johannesburg hy was n boilermaker van Greymont. Wat ek wil weet hoe kan
ek
> uitvind waste NG Kerk was in daardie omgewing, wat is die is naburig
> woonbuurte waar ons dalk n kerk kan opspoor waar hy gedoop het en of sy
> broers en susters gedoop is

Hallo Janet

Jou beste kans is waarskynlik die NG kerk Waterval wat die oudste
gemeente in die omgewing is. Anders probeer die NG kerk Greymont, maar
gemeet aan die kerkgebou is dit 'n baie jonger gemeente as Waterval.

Ek het ongelukkig nie kontak nommers nie maar kan probeer uitvind as jy
nie andersinds regkom nie. Ek woon nie te ver van beide kerke nie.

Groete
Arnold

--
"Virtual" means never knowing where your next byte is coming from.

Arnold Greyling
E-mail:
Tel: +27 11 673 2628 Cell. +27 82 377 1836 Fax. +27 11 477 0527

-------------------------------
To unsubscribe from the list, please send an email to
with the word 'unsubscribe' without the
quotes in the subject and the body of the message
-----
No virus found in this message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 10.0.1390 / Virus Database: 1518/3775 - Release Date: 07/19/11


This thread: