BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1311869544


From: "Lionel and Loretta Owen" <>
Subject: [BP] Robert Paul Loftus Owen geb 1797/9
Date: Thu, 28 Jul 2011 18:12:26 +0200
In-Reply-To: <F4EB8C2E0BE94D338B08BEE3FA153DED@HomePC>


Hello,
Ek hoop iemand kan my help asseblief.
Ek is op soek na die kinders van ROBERT OWEN, (op plekke gelys as Kapt
Robert Owen). Hy was getroud met Jeanette Louisa Uri.
Een van sy seuns was ROBERT PAUL LOFTUS OWEN gebore 1797 en getroud met
Helena Elizabeth Ziervogel. Ek het 'n lys van sy kinders en nasate.
Ek is opsoek na sy broers en susters wat my miskien kan help om my Oupa
Grootjie te vind.
Enige hulp sal waardeer word.

Groete
Lionel


This thread: