BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1312023797


From: "Fanie Blignaut" <>
Subject: [BP] (Koerant) Beeld 29 Jul. 2011
Date: Sat, 30 Jul 2011 13:03:17 +0200


BOSHOFF; Willem Hendrik (Bossie) * 20/05/1930 + 28/07/2011, geliefde man van
Paddy, pa van Philippa en Caroline, skoonpa van Kenny en Stuart en oupa van
Matthew, Joshua, Camilla en Mia. Na sy wense sal geen Begrafnisdiens gehou
word nie. (Beeld - 29/07/2011)

LUBBE; Gerhardus Petrus * 01/02/1942 + 25/07/2011, in lewe van Pretoria.
Begrafnisdiens: NG Gemeente Florauna, Pretoria, 29/07/2011, 12:00 #
Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Padkaart:
www.funeralinfo.co.za. (Beeld - 29/07/2011) Martin's Begrafnisdienste,
Pretoria-Noord, 012-546-7155 of 082-825-4369.

NN (BHAYLA?); Pn (Dogter (4)). Faisal BHAYLA kontak dringend vir Marena
BUITENDAG by die Kindersorg van Nelspruit by 013-753-3225, oor jou
vierjarige Dogter. (Beeld - 27, 28, 29/07/2011)

NN; Pn (Seun * 27/06/2008). {Mnr} Jean DE LANGE en {Mej} Nadia PIETERSE
kontak dringend vir Marietjie by 012-344-1291 oor aanneming van seun gebore
27/06/2008. (Beeld - 29/07/2011)

PIENAAR; Brandon * 15/07/2003. Tanya PIENAAR * 14/06/1985, kontak dringend
vir Marlize HOLTZHAUSEN by 082-391-7273 oor aanneming van Brandon. (Beeld -
29/07/2011)

PIENAAR; Jackie * 04/10/2004. Tanya PIENAAR * 14/06/1985, kontak dringend
vir Marlize HOLTZHAUSEN by 082-391-7273 oor aanneming van Jackie. (Beeld -
29/07/2011)

PRETORIUS; Amorie. Petrus Johannes Jacobus PRETORIUS, ID-651009 5050 086 en
Aletta Francina PRETORIUS, ID-661108 0024 084, kontak dringend vir Christel
SWANEPOEL by CMR Delmas ivb twee dogters. (Beeld - 29/07/2011)

PRETORIUS; Emeralde. Petrus Johannes Jacobus PRETORIUS, ID-651009 5050 086
en Aletta Francina PRETORIUS, ID-661108 0024 084, kontak dringend vir
Christel SWANEPOEL by CMR Delmas ivb twee dogters. (Beeld - 29/07/2011)

SMITH; Stephanus Petrus Johannes, ID-550208 5063 089. kontak dringend vir
Lelani by 072-318-7521 oor bediening van egskeidingsbevel deur Lelani SMITH.
(Beeld - 29/07/2011)

VAN DER MERWE; Piet + 22-07-2011, bekende onder SAPS & Rugby klubs &
Vleis-bedryf. Begrafnisdiens: Lewende Woord Kerk Westerlig (Andeon Plotte),
Gauteng provinsie, 29/07/2011, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas. (Beeld -
29/07/2011)

VAN ZEYL; Leo + 21/07/2011 en sluit aan by sy vrou Agnes, in lewe van
Pretoria. Diens: Queenswood Katolieke Kerk, 08/08/2011, 10:30. (Beeld - 27,
28, 29/07/2011)

Groete,

Fanie Blignaut (Blikkies),

Vanderbijlpark,

Gauteng provinsie.


This thread: