BUITENPOSTEN-L Archives

Archiver > BUITENPOSTEN > 2011-07 > 1312025124


From: "Fanie Blignaut" <>
Subject: [BP] (Koerant) Beeld 30 Jul. 2011
Date: Sat, 30 Jul 2011 13:25:24 +0200


REGSTELLING: Die van moet lees Jean LANGE en nie DE LANGE soos op 29/07/2011
geskryf was nie. Jammer.

NN; Pn (Seun * 27/06/2008). {Mnr} Jean LANGE en {Mej} Nadia PIETERSE kontak
dringend vir Marietjie by 012-344-1291 oor aanneming van seun gebore
27/06/2008. (Beeld - 29, 30/07/2011)

PRETORIUS; Amorie. Petrus Johannes Jacobus PRETORIUS, ID-651009 5050 086 en
Aletta Francina PRETORIUS, ID-661108 0024 084, kontak dringend vir Christel
SWANEPOEL by CMR Delmas ivb twee dogters. (Beeld - 29, 30/07/2011)

PRETORIUS; Emeralde. Petrus Johannes Jacobus PRETORIUS, ID-651009 5050 086
en Aletta Francina PRETORIUS, ID-661108 0024 084, kontak dringend vir
Christel SWANEPOEL by CMR Delmas ivb twee dogters. (Beeld - 29, 30/07/2011)

Groete,

Fanie Blignaut (Blikkies),

Vanderbijlpark,

Gauteng provinsie.


This thread: