SOUTH-AFRICA-L Archives
Archiver > SOUTH-AFRICA > 2001-05 > 0988794994
From: Ria du Plessis-Stoddart <>
Subject: Du Plessis voorgeslagte
Date: Wed, 2 May 2001 03:16:34 -0600
Posted on: General South Africa Query Forum
Reply Here: http://cgi.rootsweb.com/~genbbs/genbbs.cgi/SouthAfrica/General/11707
Surname:
-------------------------
Die Hugenote Museum in Franschoek het al die gegewens oor die Franse Hugenote.
Skakel hulle gerus en vind uit of hulle jou kan help.
Hulle het die Du Plessis voorgeslagte in my familie vir my teruggespoor
tot by Jean Prieur (daar is drie sette Du Plessis' in my voorgeslag (aan
my ma se kant sowel as aan my pa se kant).
Probeer dit gerus.
Hulle is lieflike mense om jou te help.
This thread:
| Du Plessis voorgeslagte by Ria du Plessis-Stoddart <> |