SOUTH-AFRICA-L Archives

Archiver > SOUTH-AFRICA > 2005-06 > 1120090315


From: <>
Subject: Re: [ZA] Rustenburg Begrafplaas - Dennis
Date: Thu, 30 Jun 2005 02:11:55 +0200
References: <EBEDIGGFHOELKGMJAIJMEEBGCJAA.kss@mweb.co.za> <005501c57c04$ce3636a0$7eb8ef9b@co.za> <1aea01c57c15$44a13460$0200a8c0@sahara> <000601c57ccf$e46ab4c0$5cb8ef9b@co.za> <001e01c57cd2$c19ebfb0$8b8be754@hewlettc7expjx>


Hello mense,

Ja-well-no-fine. Snaaks dat ek nie eers geskok is nie.

Gretchen, dalk moet jy praat met die mense van GISA (Genealogiese Instituut
van S.A.) oor wat jou te doen staan met die boek wat jy nou het & oor hoe
alle ander rekords ens. gered kan word voordat waardevolle inliging vir
altyd verlore sal wees vir ons & ons nageslag.

Sterkte & groete,

Estie



----- Original Message -----
From: "Elizabeth" <>
To: <>
Sent: Wednesday, June 29, 2005 7:48 PM
Subject: [ZA] Rustenburg Begrafplaas - Dennis


> Goeinaand Almal en Dennis,
>
> Wonder jy ook so ek nou? Staan stom geslaan....
>
> Groetnis
> Elizabeth
> ----- Original Message -----
> From: "Eugene van Zyl" <>
> To: <>
> Sent: Wednesday, June 29, 2005 8:26 PM
> Subject: Re: [ZA] Rustenburg Begrafplaas
>
>
> > Hallo Lysters
> >
> > Ek het vandag besluit om die Rustenburgse Stadsraad te bel opsoek na die
> > rekords van die ou begrafplaas.
> >
> > Al die registers is weg behalwe vir die ene " 1901-1939". Ek het na die
> > kantoor gery om daarna te gaan kyk. Ek vra of ek kan afdrukke kan laat
> > maak
> > en hulle gee toe sommer die boek vir my. So ek het nou daai register in
my
> > besit, ek is van plan om afskrifte te maak dmv my digitale kamera en
> > rekenaar.
> >
> > Voor in die register staan dat die oorspronklike ene in die museum is.
Ek
> > wil nou verder ondersoek instel en dalk is die ander ook daar. Ons
museum
> > bestaan nie meer nie so ek sal moet uitvind waar al daai goed heen is.
> > Enige
> > advies van waar ek kan probeer uitvind?
> >
> > Wat ek net wil weet is die registers orals so maklik bekombaar? Ek is
daar
> > uit sonder dat hulle my naam weet of sonder dat ek enige iets geteken
het.
> > Dit wys my net die stadrsrade gee nie regtig om nie en daarom is die
> > rekords
> > wat ons self opbou baie belangrik.
> >
> > Om by Viv aante sluit. Ek het besluit om 'n brief in ons koerant hier te
> > plaas om te kyk hoeveel belangstelling ek kry met hulp om die
begrafplaas
> > skoon te maak en in stand te hou. Dalk kan mens op so manier sen hoeveel
> > belangstelling daar is? Wat dink julle?
> >
> > Beste wense
> > GRETCHEN
> > Rustenburg
> >
> >
> >
> >
> >
> > ==== SOUTH-AFRICA Mailing List ====
> > *****************************************************************
> > If you need a translation from Afrikaans into English please visit my
> > website at http://home.global.co.za/~mercon/words.html for a list of
> > volunteers who
> > are prepared to do translations for you.
> >
> >
>
>
>
> ==== SOUTH-AFRICA Mailing List ====
> ***********************************************************************
> To find out about South African Research and how to do it please visit:
> http://home.global.co.za/~mercon/
>


This thread: